Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 157

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid is in Hermanus Beach Club, ’n kompleks wat na die see front in die hartjie van Hermanus is.

Die familiekompleks is naby die see en ’n paar minute se stap vanaf Nuwe tot Ou Hawens op die bekende Cliff Path.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het.
Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n spabad.
Die tweede slaapkamer het 'n stort.

'n Toegeruste oopplan-kombuis, -eetarea eniffsh sonnige of vroeg oggend Koffie stea met see uktsig na Nuwe Hawe de kant -met tot 3 restaurants tans om van te kies is beskikbaar.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike banke en 'n groot TV.

As wil veral aand na 'n vol buite Lewe en abonture...
Skuif na kamers met tvs vir watookal gunsteling programme...Musiek..movies etc.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, speelarea vir kinders, tennis, mini-gholfbaan, putt-putt, vlugbal op die gras, 'n klein gimnasium en muurbalbaan, 'n kroegarea vir kuiers en 'n groot TV vir sport liefhebbefs of musiek.

Gaste kan ook wynproe, bergfietsry, visvang en verskeie restaurante, gallerye, museums en markies besoek.

Baie meer besigtinge... Kom kyk self...

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Spa-bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marthenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club Unit 157 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b21ddd8f073b84754b075552effc8bdc25c4655b190a1ffe6802d9d29e9481ed8a932781b7d84ad391d06532e6788cef49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 109 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.436327786291 19.214090108871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang