Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Heron's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fer P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fer P

Veilige woonbuurt en die ontvangs was baie nice.

Rustige, stil plekkie, naby die see. Plekkie het alle toebehore en nodige eetgerei. Het dit baie geniet. Alles is netjies en skoon. Mooi private plekkie.

Claudine H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine H

Lekker plekkie vir klein gesin.

Baie lekker gebly! Badkamer kort extractor fan.

Francois N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Ontspannend, rustig.

Ons het dit baie geniet.

Jacob H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob H

Very good.

Awesome. Will stay here again.

Roecha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roecha D

Perfekte wegbreek.

Was 'n wonderlike verblyf, baie vriendelike ontvangs.

Larry And Janet K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry And Janet K

A nice place to stay.

We enjoyed our stay and everything we needed was provided. A fabulously friendly tortoiseshell cat lives at Heron's Nest, which we really enjoyed. The only drawback is the couple of large steps to get in and out of the property.

Tania L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Wonderful.

Our weekend was very nice. The place was perfect for me and the kids. We would go there again.

Judith S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith S

Ons het baie lekker gekuier.

Die area is baie rustig en stil. Die woonarea is ook pynlik netjies.

David W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David W

Very well equipped - even chocolate & Jacobson coffee.

Just a tranquil & great place to stay.

Hano K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hano K

Aangenaam, ontspannend, mooi omgewing.

Skoon en netjies. Stil, veilige area.

Kenneth W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth W

Wes-kus luuks.

Baie stylvol, gerieflike verblyf met "huisie by die see" gevoel. Vriendelike, behulpsame gasheer.

Nico P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Naby aan die see!

Eenheid baie netjies en skoon. Motor staan nie binne die erf nie.

Roxanne G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne G

Lieflike tyd gehad.

Die verblyf was perfek vir ons gesin.

Allouise V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allouise V

Heel aangenaam.

Sal beslis weer teruggaan. Baie netjies.

Lindy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy S

Will definitely recommend Heron's Nest.

Lovely place. We really enjoyed our stay.

Neil V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Uitstekend en bekostigbaar.

Ons het baie lekker oornag hier. Skoon, netjies, ruim en het lekker geswem. Redelik naby aan die strand en braaiplek was net reg met hout en aanstekers wat gratis voorsien was. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Fer P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fer P

Rustigheid.

Baie gerieflik en netjies. Gasvryheid en behulpsaam. Geniet die stilte.

Liezl E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl E

Stil, netjiese verblyf.

Stil en netjiese verblyf. Goed toegerus met alles wat jy nodig sal kry.

Paul V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Pragtig en rustig.

Hierdie is beslis die moeite werd! Verblyf is mooi skoon en modern. Redelik naby aan strand en klein winkel, dis baie rustig.

Karen L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Kort besoek.

My verblyf by Heron's Nest was een vir een aand. Die oopplan-uitleg van die plek is baie gerieflik groot, met al die nodige wat mens sou verwag. Baie netjies en mooi gemeubeleerd. Ek sal beslis weer hier kom oorbly.

Antoinette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Stil en lekker atmosfeer.

Plekkie was baie lekker. Het alles wat mens nodig het.

Barry S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Al die nodigstes en baie netjies.

Het alles gehad wat nodig was vir ons doeleindes. Was net vir een aand in die Kaap. Alhoewel dit 'n einde van die middel stad af is, het die omliggende areas baie om te doen.

David K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Great, comfortable stay.

Will be back again for sure.

Leanie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie T

Ongelooflik.

Lekkerste selfsorgverblyf waar ek nog gebly het.

Chermany M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chermany M

Die beste besluit om die nuwe jaar mee te begin.

As jy op soek is na 'n lekker rustige naweek is Heron's Nest die antwoord. Die ligging is baie geskik en alles is naby geleë, die see, 'n Mini OK Market en soveel meer.

Jesica K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesica K

Worth it. Home away from home. Quiet and relaxing.

Little ones loved it there and had fun.

Bianca G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Netjies en veilige verblyf. Beslis die moeite werd.

Skoon en netjies. Toegerus met alles wat nodig is. Pragtig gemeubileerd. Goeie geriewe.

Jean G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean G

Great little place.

Experience Melkbos. Just wish we stayed longer.

Luchia N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchia N

It was an awesome experience. Will do it again.

Friendly owners and close to the shopping center. Walking distance to the beach.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronlaan 3, Melkobsstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c5e513decdd73f355314e205e516adc9e5fe4dcd0a5f0d36d72e227ae42b98a8814ce212496f94ec13550d13cffe95dd0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 3 Heron Avenue Melkobsstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.699353015584 18.443085373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang