Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hide Away Wedding, Conference and Function Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Hide Away Wedding, Conference and Function Venue
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Madelein D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Peaceful and relaxing.

It was a very quiet and relaxing weekend. Had all that was needed.

Gunther K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther K

Satisfied.

Pleasant and relaxing. Some improvements required, e.g. light in kitchen area not sufficient. Some additional towel hooks and a shelf in the bathroom, maybe a bench to put down the suitcases, and small tables for putting down the drinks in front of the TV.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sarel N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sarel N

Swak

Dit was die slegste verblyf in enige van die fasiliteite in al die jare wat my familie hierdie platform geberuik. Dit verdien nie eens 1 ster nie.

Noqhubeni L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noqhubeni L

Perfect holiday.

We booked the Bush House it had everything we needed and more, and the private pool situation made our stay perfect. Definitely going back.

Ronel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Was by 'n netbaltoer in die omgewing.

Daar kan dalk 'n spasie bygesit word vir tandeborsels of 'n kassie vir so iets. Nie veel spasie in die badkamer om goedjies te pak nie. Ons was vyf mense gewees, hulle het ook sekergemaak dat as daar 5 mense is en dat daar ekstra eetgerei en borde is.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mpho M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Awesome.

It was great, own pool, garage and it was so peaceful.

Chene H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene H

Dit was 'n heerlike rustige wegbreek en ons het die bosveld baie geniet!

Die huisie en swembad is baie netjies en pragtig. Meeste geriewe is daar. Daar kan dalk net sitplek by die braai-area wees en dalk 'n glasbak om iets in die oond te bak, maar verder is alles voorsien en 'n puik wegbreek. Ons sal beslis weer gaan

Christel Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel Z

Dit was heerlik, alhoewel ek 'n paar goed wil uitlig wat gepla het.

Die een kamer se matras is groter as die basis van die bed. Daar was geen skêr of broodmes om te kon gebruik nie. Ek weet nie wat die doel van die kameras aan die buitekant is nie. Ek is van opinie dat dit ons as gaste se privaatheid beïnvloed aangesien ons juis by hierdie tipe plek bespreek om weg te breek van alles. Toe ek die sleutel wou afgee is dit nie persoonlik in ontvangs geneem deur die gasvrou nie. Ek moes dit buite die kantoor op die trappie neersit. Dit was vir my ietwat van onprofessioneel.

Hide Away Wedding, Conference and Function Venue se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, dit word waardeer.

Hide Away Wedding, Conference and Function Venue
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoonweg 65, Buiskop, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7fdd03152a320e48e360cc7f9020c001a85f654d838eb741ec3f9f571b4d4737214bce3d9d9f46a2f8df37daf064eb75315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 65 Eersbewoon Road Buiskop 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.84686715564 28.352140188217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang