Hill Sea-View Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 930 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hill Sea-View Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met 'n ongeëwenaarde uitsig oor die see, baai en dorp.
Die hoofslaapkamer het 'n deur na die leefarea en lei via 'n skuifdeur na die stoep waar daar 'n uitsig is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, stort, bad en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het ook 'n TV en 'n lessenaar. Elke slaapkamer is met 'n verwarmer en 'n waaier toegerus. 'n Aparte gastetoilet is beskikbaar.
Die oopplanleefarea het 'n groot gemaklike rusbank, TV, bordspeletjies en 'n eetarea met 'n hoë entenstafel met kroegstoeltjies en 'n pragtige uitsig oor die see deur die skuifvensters. Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte opwasarea met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. WiFi word voorsien.
Buite het die woonstel 'n stoep met 'n Weber-braai en 'n sitarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kecia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Hoofstraat 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 7, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang