Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hippoholiday

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolute bliss! We had such a lovely time. It was perfect, we had a lovely weekend getaway. It is clean, and everything you need is there. We had the privilege to meet our hosts, and they are such pleasant people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
What a honour to meet you and your husband. As we are not always in Marloth, we are so glad you enjoyed your stay.

Dawid V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Enige natuurliefhebber se droom wegbreek in die hart van die bosveld! Die kommunikasie van inisiële kontak tot selfs na ons vertrek is noemenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Dankie Dawid, julle as gesin het in my hart gekruip.

Manda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome, en so lekker gekuier in die bosveld. Ons het 'n awesome paar dae gehad. Ons het vriende saam gehad en die vrou was nog nooit in die wildtuin en so baie diere gesien wat tot op jou voorstoep kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lovely, a lot of animals come to the house in the morning and afternoon. Fantastic: Flat clean and cozy. 5-minute walk to the river and viewpoint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Thank you, Johann. Please come and visit us again.

Ian W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Lekker gekuier. Baie diere het voor die eenheid kom eet. Ons het lekker gebly in eenheid 2. Ons sal die eenheid nie aanbeveel vir langtermyn verblyf nie. In die wintermaande is daar baie vogtigheid, maar die eenheid behoort koel te wees in die somer. Wees bewus dat indien u tydens skoolvakansies die plek huur, gaan daar baie verkeer wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
Hippoholiday
Bly julle het lekker gekuier.

Wynand L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustigheid en rus vir jou siel. Die verblyf was perfek gewees. Netjies, skoon en rustig. Sal dit ten sterkte aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Dit was absoluut awesome. Baie dankie! Vir ons gaste van England was al die diere wat kom besoek afle het 'n treffer. Hulle was stom verbaas en mal daaroor. Van 2 jaar oud (jongste) tot 83 jarige (oudste) almal het dit terdeë geniet. Baie dankie Sharon vir al julle moeite. Ons waardeer hoor. Sien weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Baie dankbaar julle het die tydjie hier geniet. Die diere mis julle. Kom kuier gou weer asb.

Vera P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Bos op sy beste! Baie dankie vir die gasvryheid, ons het so lekker ontspan. Als was perfek, skoon, netjies, ligging is naby die rivier - naggeluide - leeus wat brul, hyena en ons gunsteling - naguiltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Baie dankie Vera vir die pragtige review.. Ook wil ek jou bedank dat jy ons plekkie so pragtig en skoon gelos het. Julle is gaste 1000.. Hoop om julle spoedig terug te verwelkom..

Maryke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Het lekker gekuier en baie diere om die huis was 'n fees. Ek en my man en twee van ons dogters met hulle kinders en mans was daar, die drie eenhede het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Baie dankie. Bly julle het lekker gekuier. Die diere mis julle. Kom kuier gou weer asb.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei 1812, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89f00b0de1c680d1054489fd2e1559f62f5945cd5ecb9748775b0f67781db214d1d017b56959f9919f953b9c0aae7cd6fabe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Seekoei 1812 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.33643 31.77883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang