Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hlangana Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Janie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik, veilig en rustig. Die mense is hartsmense. Hulle is behulpsaam en vriendelik. Verblyf is lekker privaat en die plek is mooi. Voel of jy op 'n kleinhoewe is, maar jy is in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Hlangana Lodge
Goeie middag Mnr van Vuuren, Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te verneem dat u u verblyf geniet het. Hoop om u weer by Hlangana Lodge te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Anjo van Greunen

Mariska M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absolute waarde vir geld. Altyd baie vriendelik en behulpsame personeel. En heerlike ontbyt. Was ons 2de keer al daar en sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Hlangana Lodge
Goeie more Mariska, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie gelukkig en trots om te weet dat u die verblyf geniet het. Sien uit om u weer by Hlangana Lodge te verwelkom. Vriendelike groete, Anjo

Crystal V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Net te kort. Kamer was netjies en baie skoon, amal wat daar werk was baie vriendelik en behulpsaam. Gronde is so mooi onderhou. Ontbyt heerlik. Ons was net vir een aand daar, maar het vreeslik lekker en warm geslaap in die baie gemaklike beddens. Sal beslis weer oorbly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker gebly. Goeie ontbyt, lekker koffie en skoon beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Gerieflik in Oudtshoorn. Lekker gebly hier by Hlangana, mooi tuin en rustige omgewing, veilig en groen. Die wasbak en bad se koue krane draai verkeerde kant toe oop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

André S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Was baie lekker gewees om daar te kuier. Die kraan by die wasbak was los in kamer 6.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Perfek. Baie tevrede. Ontbyt baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marice R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie mooi plek! Baie mooi wit handdoeke en beddegoed skoon en netjies. Heerlike ontbyt en mooi tuine!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Ontspannend, rustig, kos vir die siel. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Ontspan. Met baie vriendelike personeel. Gasvry, gemaklik, spasie, veilig met fietse agter op die kar. Die ontbyt is 10 uit 10. Groete vir die "skilpad"!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: North-straat 51, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWJmNWFkLTM4NjEtNDc5ZC1iYjcwLWZlOTk1MDJiM2I0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 51 North Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.576620320613 22.206619977951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang