Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe Bush Camp Glamping Village

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Elouise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Heerlike verrassing! Verskuil in die ongerepte wildernis van KwaZulu-Natal, bied Hluhluwe Bush Camp Glamping Village 'n betowerende ontsnapping vir natuurliefhebbers en avontuurlustiges. Vanaf die oomblik wat jy aankom, sal jy deur sy sjarme en deurdagte ontwerp gevang word. Die glamping tente is 'n heerlike verrassing. Ruim, gemaklik en smaakvol versier, slaan hulle die perfekte balans tussen rustieke sjarme en moderne gerief. Elke tent het 'n privaat dek waar jy kan ontspan, jou oggendkoffie kan geniet en die geluide van die bos kan absorbeer. Die personeel by die verblyf is uitsonderlik. Hul warm glimlagte en opregte gasvryheid skep 'n verwelkomende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prioshan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Everything needed for a great trip in the Natal bush. Awesome place! It's just 5 minutes away from False Bay Nature Reserve. Also, it's an easy drive to Hluhluwe-Imfolozi Park as well as Mkuze. The location is great. We stayed in the campsites which were clean, private and the bathrooms are great! Hot water and electricity are always a treat. The ladies at the restaurant are friendly and make excellent food! The manager is great and a wonderful host. I would definitely recommend this to anyone who loves being outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Relaxing, tranquil bush stay. Absolutely amazing little getaway in the bush, awesome amenities, friendly staff, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Neat. Beautiful. Well-equipped. It is so beautiful and peaceful. Very well-equipped! I could live in a tent like that, it did not even feel like a tent. It was clean and the hosts were helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Treated like kings and queens. Beautiful camp with great attention to detail and a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Wonderlike kampervaring met gerief! 'n Wonderlike plekkie, die tente is goed toegerus en verskaf gerief terwyl jy die buitelug en stilte kan geniet. Die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Rusigheid vir die siel. Vriendelike staff. Natuur skoon. Stilte vir die hart en siel. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Quiet, relaxing and lovely scenery. It was our wedding anniversary and we used the village as our base for a weekend of game viewing and relaxation - this was the perfect spot. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik S
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Heerlik gekuier. Die stilte en omgewing is fantasties. Sal dit enige tyd weer doen. As die ontvangs jou nie pla nie, sal jy 'n wonderlike tyd hê. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trienke
Hluhluwe Bush Camp Glamping Village
Goeiemôre Hendrik Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer. Ek wil net by jou uitvind oor die "customer service" wat jy 'n 1 voor gegee het. Wat presies het ons verkeerd gedoen om dit vir die toekoms reg te kan maak? Ek hoop om julle gou weer in die toekoms te sien. Groete uit die bos.

Piet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Was ontspannend, lekker rustige plekkie sonder enige aansitterigheid. Geen dak oor dek nie, het bietjie natgereën nadat ons die braai/kuiervuur aangesteek het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trienke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33 van Plot H 122, Hluhluwe Bush Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb5c4ce2cc58f5ad0e34c3fa2f17679d3ddf35a5fad57d1b93016346dde1bc9070d360d6a6e7587d46a53e35935bc8288a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Portion 33 of Lot H 122 Hluhluwe Bush Camp 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.952247786944 32.352766344725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang