Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe River Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nell W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

The lodge was absolutely wonderful. Great location, service, food. Wonderful birding. Perfect for our party.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie goed geleë. Vriendelike diens. Baie mooi en netjies, sal definitief weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Die atmosfeer was baie rustig, ideaal as jy wil wegbreek. Die kos was baie lekker. Drie opsies vir ontbyt en elke aand was daar voorgereg, 2 opsies vir hoofgereg en nagereg. Die stilte was ongelooflik en die eenheid was baie privaat met geen steurnis gedurende die tyd. Die diens was baie vriendelik, eienaar het homself kom voorstel en inligting met ons gedeel. Staproete op die perseel was goed. False Bay park paar kilometer verder ook goed vir stap, fietsry. Uur se ry van St Lucia. Ongelooflike area vir voëlkyk. Daar is kragopwekker vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Hluhluwe River Lodge
Thank you for your positive review and we are glad you enjoyed your stay, the food, and the area. We hope to see you again sometime soon. Take care and keep well.

Hans H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Very pleasant stay with great food quality and service all round. It's a lovely place to relax away from the city and it provides peace and serenity all round. The owner and his team are excellent hosts. It would be nice to have more Wi-Fi connectivity in the chalets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kotze R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Was baie lekker, mense is baie vriendelik, kos is baie lekker. Staf is vriendelik en behulpsaam, heerlike kos en omgewing is lekker, net so 'n uur vanaf die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Was very relaxing. Very disappointed with the pool, seeing that this is the only other recreational facility it should be properly maintained, was dirty and we could not use it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gavin
Hluhluwe River Lodge
We are sorry to hear you thought the pool was not clean enough for you to swim in. Our pools are maintained daily though in the summer heat it can be a challenge to keep the pools blue and suitable for swimming without having to add too many chemicals. The pool may have been slightly discolored but other guests still made use of this facility with no problems.

Carin D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Pragtige lodge met perfekte ligging. Ons het 'n heerlike tyd by Hluhluwe River Lodge gehad. Die ligging is perfek om St Lucia en Hluhluwe te verken. Die kos was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Uitstekend. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is uitstekend geleë in die bosveld en net 'n uur se ry verder is jy by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Dit is 'n pragtige plek met die mees professionele personeel. Ek wil graag die personeel van die die lodge bedank vir hulle vriendelikheid en professionele optrede. Baie dankie vir die heerlike kos en 'n skoon, warm bed. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D540, Sub 21 van Erf 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYzkwYTZiLWY1YTQtNDBjNS1iNTU1LTcxMmI5YTU0ZTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the D540 Sub 21 of Lot 104 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.027613888889 32.349286111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang