Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoboken Holiday Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige eenheid aan die see. Skoon, netjiese en moderne verblyf met alles wat jy nodig het. Direkte toegang tot die strand vir die wat sandkastele wil bou, visvang of kilometers wil stap. Eienaars is 'tops'. Laat jou gou tuis voel. Diere vriendelik - 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik gewees dankie. Netjiese baie skoon verblyf. Alles en nog meer wat mens nodig het is daar. Rustige omgewing. Die strand stappies was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Puik puik puik! Baie skoon, netjies, het ons baie vriendelik verwelkom en ons onmiddellik tuis laat voel. Hulle doen net daai bietjie ekstra. Sal waar ek kom vir seker hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherwon J
1 nag
5.0
Jun 2024

My kuier was baie leka dankie. Ek en my vrou en ons familie het 'n leka tyd gehad. Ek is baie bly dat ek Hoboken Holiday Cottage gekies het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey Kim
Hoboken Holiday Cottage
Baie dankie Cherwon, it was only a pleasure to host you and your family at Hoboken Holiday Cottage. Take care till your next visit, Regards, Lindsey

Ansie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en gemaklik. Baie lekker gebly. Alles was goed ingerig, skoon en netjies. Baie gawe en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Amazing. Was really very nice. Enjoyed every day. I will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thashini M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful cottage by the sea. Pet friendly. The hosts were so accommodating and went out of their way to make us and the pets comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey Kim
Hoboken Holiday Cottage
Thashini, Thanks for the stunning review. Glad we were able to help get you and your pets settled and rested after the many hours on the road. All the very best in your new home in the Cape. Regards, Lindsey and Trevor

Janet C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Very good. Stay was very enjoyable. Safe surroundings for our 3 doggies, wonderful owners. We had some good laughs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey Kim
Hoboken Holiday Cottage
Janet, thanks for the brilliant review, much appreciated. We started as guest/hosts and turned into a valued friendship. Glad we will be seeing you in a week's time, we'll make it special. God bless, Lindsey.

Suzi C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Veilig, netjies en aangenaam! Die gashere is baie aangenaam en behulpsaam. Goeie ligging. Veilig en netjies. Sal beslis weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey Kim
Hoboken Holiday Cottage
Baie dankie, Suzi. Ons het julle kuiertjie baie geniet, jou jong tieners het ons baie geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Sterkte, Lindsey

Marlese C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Rustige, baie netjiese verblyf. Baie vriendelike gasheer en vrou. Baie netjiese cottage en ligging is lekker naby die see!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindsey Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 139, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6617df7f0d35952baedd9d8e85e5b4ba6248a7d50a5a1402ce809797a8dadbe39abc0696c190fc19808313409f7ec21e344b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 139 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049762454205 22.297811309777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang