Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hofmeyr Street

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hofmeyr Street bied gerieflike verblyf in ’n gastekamer op 'n residensiële erf wat smaakvol versier is en waar die eienaars ook woon. Dié kamer het ’n aparte ingang en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek. Die perseel is naby Welgemoed wat tussen Bellville en Tygerberg Natuurreservaat in Kaapstad geleë is.

Die oopplan-kamer het ’n pragtige uitsig op die berge in die verte. Daar is ’n koningingrootte-bed, ’n kot en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort in die kamer. Ander geriewe in die kamer sluit ’n lessenaar, vinnige internet, ’n sitarea, yskas, mikrogolf, boeke, TV met sekere DStv-kanale en koffie en beskuitjies in.

Die perseel is 17,8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby verskeie wynlandgoedere.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gert G
5.0
World class. What a super-super stay! ️️️️️.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Salette S
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Pragtige uitsig oor die stad. Veral in die aand.
Sep 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik, goed geleë en netjies. Die gastehuis is goed geleë en netjies ingerig. Die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het lieflik gebly.
Jun 2024
Martie P
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Privaat, goeie kommunikasie, wonderlike ligging, als wat ek wou hê!
Mei 2023
Gerald F
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly, alles was skoon, netjies en veilig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal vir seker weer daar bly. Ons het elke d...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hofmeyr Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42621e8b3fdc9914fcc9f52fc4c067e18f4095c3c5e784296129d0b2c70668618558142e448ee814cd3efb37b2e06328700f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Hofmeyr Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.8744489 18.6010254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang