Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holidaisies

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Barend P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Kort maar baie lekker. Baie lekker en plek is baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Excellent and homey. Holidaisies is truly your home away from home. Very well equipped and in a quiet neighbourhood not far from the nearest shopping centre. We were able to bring our 2 small doggies with us, and they loved the enclosed garden, which was perfect and safe for them as well! I won't look any further for accommodation in George again. We will definitely be visiting Holidaisies again in the future and will recommend it to anyone visiting George or close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ek het regtigniks te sê nie, net een woord wonderlik. Wow, dit was wonderlik en ons is so vriendelik ontvang deur die gasheer. Hy is dierbaar. Ons sal beslis weer vorentoe daar gaan bly. Baie netjies en veral die geskenkies was 'n groot verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was my huis weg van huis. Baie lekker gebly. Mooi en gerieflike plek met alles wat jy nodig het. Ek sal weer die plek gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasies. Die verblyf was fantasties, alles wat mens nodig het was daar, is absoluut fenomenaal. Dankie vir die ekstra myl wat jul geloop het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Felt like home. Very comfortable and clean. Definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
Lang verblyf
4.2
Jan 2024

Voel soos 'n 2de huisie. Ons was lekker verras met die gasheer se gasvryheid en hoe netjies alles was. Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat ons nodig het en meer. Daar word voorsiening gemaak vir load shedding, al het ons net 'n bietjie daarvan gehad. Waarde vir jou geld en goed geleë vir as jy wil rondry en baie plekke besigtig, soos wat ons gedoen het. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Clean, neat, comfortable stay with added extras which added attention to detail making our stay just perfect. Enjoyed our stay thoroughly with added spoils which were so enjoyed but not expected. Kind friendly hosts who went out of their way to ensure all our needs were met, checking in to see if there was anything more we needed. The accommodation was perfect, beds and linen comfortable. Traveling with teenagers, it was a bonus to have two bathrooms. Kitchen well equipped and lights for load shedding. We were absolutely sorted. Safe parking in a garage, well positioned area of George close to all amenities. Would definitely give the accommodation 6 stars, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Excellent accommodation and extremely caring and professional hosts. The accommodation was extremely clean, comfortable beds, crispy linen and all you need for winter nights and loadshedding, gas heater, torches, small camping/gas stove, blankets. Welcome gifts (bottle of wine and a bar of chocolate) were a great surprise. Excellent communication with hosts. We will definitely stay there again while visiting George. See you then.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fergus M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Excellent, the best, will come again. Everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ettienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levine-singel 35, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca2a3158a6155941d8f83e849b0a0e2613271a39d58c93d240c014c45b863ee3c09a79c54ca01dc3fc5247ad28860380d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 35 Levine Crescent George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9704618 22.4586337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang