Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holidaisies

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levine-singel 35, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Holidaisies is 'n oulike selfsorg-gesinshuis wat ideaal geleë is in George. Hierdie eenheid is ideaal vir familie of vriende wat 'n sentrale plek soek wat binne maklike bereik van restaurante, 'n winkelsentrum, 'n museum en kafees is.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 5 stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met Netflix.

Maak gebruik van die komplimentêre WiFi, geniet 'n ontspannende piekniek in die ruim tuin en maak gebruik van die vrystaande braai. Hierdie eenheid het ook 'n wasmasjien beskikbaar in die motorhuis. Toegang tot gratis parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Holidaisies
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ettienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Levine-singel 35, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holidaisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levine-singel 35, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca2a3158a6155941d8f83e849b0a0e2613271a39d58c93d240c014c45b863ee3c09a79c54ca01dc3fc5247ad28860380d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 35 Levine Crescent George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9704618 22.4586337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang