Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday @ the Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Holiday @ the Beach bied is in Doonside Beach in Kingsburg geleë. Hierdie area is vir sy ontspanne atmosfeer bekend en hierdie selfsorgwoonstel is 'n wonderlike plek vir gesinne en strandliefhebbers. Die area rondom Shangri-la spog met 'n asemrowende kusuitsig. Die strand is stapafstand waar gaste kan swem, sonbaai en rustige kuswandelings geniet.

Dié bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die kompleks het 'n swembad, braaigeriewe en 'n tuin. Baggies Beach wat vir sy uitstekende branders en asemrowende sonsondergange bekend is, is net 'n entjie vanaf die verblyf. The Galleria Mall is 10 minute se ry weg en bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels en vermaak. Boonop is Shangri-la Doonside 62 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en is maklik toeganklik vir reisigers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Lagoon-weg 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70cde458a5a4d71a88ecd621fdb0429c5b608e1363a645b39fe4cb6774b44b108ba4e6c172710fb1a67550009d30ac1a697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.074512343971 30.872436905039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang