Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Away from Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 29, Klein Berlyn, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Home Away from Home is 'n lieflike huis in die bekoorlike vakansiedorpie Kleinmond en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die hoofstrand af. Die huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende 2 badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n stort wat oor die bad vasgemaak is óf slegs 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Die huis maak oop op 'n tuin met braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Geelhoutlaan 29, Klein Berlyn, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 29, Klein Berlyn, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f060dce6640de39d38189c2ff1b0d9d914ef89655030e4d82abd086a1a9819018e73768d12c1a21876be4d6ef0e9206fa39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 29 Geelhout Avenue Klein Berlyn 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.334128795249 19.038779149468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang