Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homeindahills

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare-straat 4, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Homeindahills is 'n groot 100m² selfsorgdupleks met 'n boonste en onderste dek aan die buitewyke van die rustige dorpie Haenertsburg. Die dupleks bied 'n pragtige uitsig en is stapafstand vanaf winkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 1 badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n oopplan-kombuisie, -eetkamer en -sitarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof en oondjie, mikrogolf, yskas, ketel en 'n broodrooster. Die etenstafel het 4 stoele. Die sitkamer beskik oor 'n kaggel en 'n platskerm-TV van 50" met 'n DVD-speler en 'n verskeidenheid flieks. Daar is ook 'n DStv-koppelpunt vir gaste wat hul eie dekodeerder en slimkaart wil saambring en die eenheid het onbeperkte vesel internet.

Homeindahills het houtdekke bo en onder waar gaste heerlik kan ontspan en die uitsig kan geniet. Verder is daar 'n braai-area buite en 'n motorafdak. Daar is 'n Weber-braai. Twee klein tot medium-grootte honde met goeie maniere is welkom.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mare-straat 4, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Homeindahills het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare-straat 4, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cb826ec2b7883592bd495b1898e2e3e6cb9c81e864199204052ef27ea2095b11a23fed0b66fe65d459a9010c823be62d7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 4 5 1 4 4 Mare Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.942968060673 29.938548803329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang