Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoog 109 High

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Thozama M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Enjoyed the weekend. We enjoyed the weekend, the place was cool and comfortable. More specifically it's a safe place. Would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Great. Great. Four out of the five were taking part in the Iron Man race. Suited our needs completely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

My family and I enjoyed ourselves, regardless of the wet and unpleasant weather. Because of the wet weather, we mostly had to stay indoors, but the kids kept themselves busy with Netflix and Xbox. It is a cozy little place, and everything that is needed is available. The host went out of his way to accommodate us. I'm also happy with the communication received from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Lekker gebly! Baie netjies, skoon perfekte plekkie, sal enige tyd weer soontoe gaan! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faadhil M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

A very big wow. This place is suitable for a family like mine. Kids age 2 and 4 had fun in the enclosed yard. Braai area and patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Baie baie lekker blyplek! Die waarde vir geld is baie goed omdat dit as 'n eenheid uitgehuur word. Die eienaar het alles mooi vooraf gereël met my. Die eenheid is baie net, skoon en agtermekaar. Die oop erf buite is groot genoeg om te kan speel op. Dis in die hartjie van Mosselbaai, so ons kon stap in die dorp in. Mens sien geen boemelaars in die area nie, so dit los mens gerus dat daar nie goed sal wegraak nie, ook nie dat hulle sal kom bedel nie. 10 uit 10 vir die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Beslis my eerste keuse as ons weer in Mosselbaai wil bly. Hoog 109 High was 'n uitstekende keuse. Klein en goed toegeruste huise. Slaapplek vir 5, ideaal vir 2 grootmense en drie kindertjies. Ons kon werklik nie vir meer vra nie. Dit was home away from home, so gemaklik en alles was skoon. Ek kan beslis aanbeveel vir enige gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2017

Baie netjies en gerieflik en ons sal baie graag weer daar wil gaan bly. Hoog 109 is baie goed ingerig en baie netjies. Alles is daar wat jy nodig het. Dit is baie sentraal geleë, en baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

'n Baie goed geleë, gesellige woonstel waar ons graag weer sal wil oorbly! Ons besoek aan Hoog 109 was 'n aangename ervaring. Dis veilig, baie sentraal geleë en verskaf baie goeie waarde vir geld. Ons gesin het ons tyd in Mosselbaai baie geniet en sal baie graag weer hier oorbly. Dit was regtig soos om tuis te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy J
Kort verblyf
5.0
Feb 2017

Dit is fantasties. Ons groep was baie beïndruk met die woonstel. Baie netjies en het alles in benodig word vir 'n wegbreek. Sal dit beslis aanveveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highstraat 109, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwZWQzMGExLWJiY2UtNGNjYi04NTM3LTA0N2JmNDhmMGY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 109 High Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.183997781176 22.142104606152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang