Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 103

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Sipho S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Best accommodation with everything around you. The accommodation was great, I just wish that the owner can invest in a smart TV. But otherwise the place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Gerieflik met 'n pragtige see-uitsig. Mooi, netjiese plekkie met 'n pragtige uitsig. Daar is 'n heerlike stoep met net 'n gasbraaier. Gemaklike stoepmeubels met 'n sambreel sou heerlik gewees het. Die eenheid se parkering is nie onderdak nie, maar wel op die dak in die kompleks.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

We had a lovely time with our grandkids at the unit. Coming from an extra big king-size bed, was a challenge getting use to a double bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Horizon Bay 103
Good day Marius Thank you for your review and we are so happy to hear you enjoyed the stay. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future. Kind Regards HostAgents

Christelle B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Salig. Dit was 'n vakansie 1000.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Horizon Bay 103
Hi Christelle, baie dankie vir resensie en gradering. Dis altyd lekker vir ons om te hoor dat ons gaste 'n goeie ondervinding het en lekker kan uit rus. Ons hoop julle kok kuier gou weer. Die HostAgents span.

Malie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2021

Oulike plekkie, het die verblyf geniet. Netjiese plekkie ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Horizon Bay 103
Hi Malie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly julle het 'n heerlike kuier gehad. Ons hoop om julle gou weer te sien. The HostAgents span.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2019

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Horizon Bay 103
Good day, Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback is really important to us. We strive to always improve our service and focus on our guest comfort. Warm regards, Yolandie

Charmaine B
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Uitstaande! Gerieflik, ligging goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien 8
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2017

Asemrowende uitsigte van beide die see en Tafelberg. Lieflike sonsondergang! Beslis die moeite werd! Baie mooi uitsig. Aangename kombuis met alle benodighede. Slaapkamers is gerieflik. Geen spieëlkas vir dames wat hare wil doen en grimeer nie. Badkamer spasie net te klein. Groter geboude mense sal sukkel met badkamer. Kan beslis die unit aanbeveel. Besonders netjies en skoon. Sal beslis weer inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2017

Absoluut fantasties om hier tuis te gaan. Die ligging van die woonstel is perfek en die uitsigte van hier af was baie besonders. Ons portiere vir ons verblyf daar was Arran en Jerome en was hulle baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Wonderlik. Baie aangename plek. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 720

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNDg5NGE3LWQyODEtNGIwNy1hYTY5LTk3MzhkMjg5NGEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 6 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822133072466 18.477947115898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang