Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 103

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 720

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Horizon Bay 103
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sipho S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho S

Best accommodation with everything around you.

The accommodation was great, I just wish that the owner can invest in a smart TV. But otherwise the place is amazing.

Elizna D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna D

Gerieflik met 'n pragtige see-uitsig.

Mooi, netjiese plekkie met 'n pragtige uitsig. Daar is 'n heerlike stoep met net 'n gasbraaier. Gemaklike stoepmeubels met 'n sambreel sou heerlik gewees het. Die eenheid se parkering is nie onderdak nie, maar wel op die dak in die kompleks.

Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

We had a lovely time with our grandkids at the unit.

Coming from an extra big king-size bed, was a challenge getting use to a double bed.

Horizon Bay 103 se terugvoer

Good day Marius

Thank you for your review and we are so happy to hear you enjoyed the stay.
We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.
Kind Regards
HostAgents

Horizon Bay 103
Christelle B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Salig.

Dit was 'n vakansie 1000.

Horizon Bay 103 se terugvoer

Hi Christelle, baie dankie vir resensie en gradering. Dis altyd lekker vir ons om te hoor dat ons gaste 'n goeie ondervinding het en lekker kan uit rus. Ons hoop julle kok kuier gou weer. Die HostAgents span.

Horizon Bay 103
Malie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malie B

Oulike plekkie, het die verblyf geniet.

Netjiese plekkie ons het heerlik gebly.

Horizon Bay 103 se terugvoer

Hi Malie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly julle het 'n heerlike kuier gehad. Ons hoop om julle gou weer te sien. The HostAgents span.

Horizon Bay 103
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Charmaine B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Uitstaande!

Gerieflik, ligging goed!

Roelien 8 - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien 8

Asemrowende uitsigte van beide die see en Tafelberg. Lieflike sonsondergang!

Beslis die moeite werd! Baie mooi uitsig. Aangename kombuis met alle benodighede. Slaapkamers is gerieflik. Geen spieëlkas vir dames wat hare wil doen en grimeer nie. Badkamer spasie net te klein. Groter geboude mense sal sukkel met badkamer. Kan beslis die unit aanbeveel. Besonders netjies en skoon. Sal beslis weer inloer.

Karin J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Absoluut fantasties om hier tuis te gaan.

Die ligging van die woonstel is perfek en die uitsigte van hier af was baie besonders. Ons portiere vir ons verblyf daar was Arran en Jerome en was hulle baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer hier wil tuisgaan.

Casper J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper J

Wonderlik.

Baie aangename plek. Sal enige tyd weer daar bly.

James S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James S

Baie rustig en gemaklik.

Waarde vir geld. Baie goeie ligging.

Roger H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger H

Beslis 'n baie wonderlike vakansietuiste.

Sal definitief weer daar gaan bly, elke sent werd.

Peta Lynne J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peta Lynne J

Gorgeous apartment, fantastic location and view!

Really enjoyed our stay here! The apartment is gorgeous and conveniently situated!

Adriana R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana R

Pateties.

Woonstel is puik en netjies, niks teen woonstel self nie maar die "bestuur" is pateties. Terwyl my tannie en oom van 75 jaar gebraai het is daar 3 keer gebel. My handdoeke is op droograkkie gesit en hul wou my R1000 boete gegee het daaroor. Kort-kort terwyl ons gaste gehad het, is daar gebel en selfs oor die muur geklim van ander woonstel se kant af. Ek voel ons is soos krimenele behandel. En dis jammer vir die eienaar, want die woonstel self is so pragtig. Ons self was al bestuur van 'n woonstelkompleks en het al 120 eiendomme verhuur maar so iets het ek nog nooit ervaar nie. Terwyl ons gebraai het het daar ook kort-kort iemand by die swembad kom loer. Dit was vir ons en ook vir die gaste baie teleurstellend hoe ons behandel is.

Belinda C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

'n Wonderlike eenheid vir al die mooiste Kaap se vier seisoene in een dag.

'n Gerieflike woonstel in 'n baie goeie ligging reg in die middel van 'n groot verskeidenheid goeie restaurante, loopafstand van die strand en poskaart mooi uitsigte. Die buite leef area is ideaal ontwerp vir beskutting teen die wind wanneer nodig, maar 'n lieflike groot stoep om die mooi weer te geniet. Enigste kritiek is dat ons ondervinding met die concierge diens nie so goed was nie en met tye het ons dit onprofessioneel gevind.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNDg5NGE3LWQyODEtNGIwNy1hYTY5LTk3MzhkMjg5NGEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 6 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822133072466 18.477947115898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang