Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1201

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.7
Veiligheid
4.9
Sarel L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld en een van ons lekkerste vakansies ooit! Die ligging is uitstekend met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die see, sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

It really was breathtaking! Breathtaking views! Comfortable and very safe. Easy to access facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Alles uitstekend. Geen probleme. Wonderlike ervaring. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Horizon Bay 1201
Good day Margaret Thank you for your great review and are so happy to hear you enjoyed the stay. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future. Kind Regards HostAgents

John C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2019

Die eenheid en ligging in ongelooflik. Probleme met ander agente. Dit is 'n pragtige eenheid en die uitsig oor die see kan nie in woorde beskryf word nie. Ons sal beslis weer hier kom afpak. Die instansie se agentskap het met my begin kommunikeer en selfs rekeninge aangestuur. Dit blyk hierdie agentskap bestuur die eenheid en die diens was uiters swak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Horizon Bay 1201
Beste John, Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer - dit help ons om kwaliteit en diens te verbeter. Vriendelike groete Horizon Bay 1201

Marietjie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2018

Dit is 'n pragtige, netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het met 'n ongelooflike uitsig. Die agente was baie professioneel en hulpvaardig. Alles was netjies en in plek. Die uitsig was ongelooflik en dit het bygedra tot ons naweek wat ons nooit sal vergeet nie. Baie dankie Horizon Bay vir uitstekende diens en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2018

Baie lekker en rustige woonstel met 'n asemrowende uitsig. Baie lekker woonsstel, sal net aandag moet gee aan hek se afstandbeheer, dit was nogal 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2018

Goed. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Nov 2017

Baie teleurgestel met die kwalitiet van die eenheid. Die foto's en realiteit stem nie ooreen nie. Met ons aankoms, wat ons wel volgens julle versoek, vooraf ingebel het, het ons op die straat gestaan en nie geweet waarheen om te gaan nie. Die sekuriteitsbeampte was baie kortaf en "unhelpfull". Die agent, of wat die persoon genoem word wat ons moes help inboek, nog erger. Die sleutel vir die eenheid was in die posbus toegesluit, en ons "agent" het nie 'n sleutel om dit uit te kry nie. Intussen staan ons nog steeds op straat sonder dat enigiemand ons 'n idee gee wat aangaan. Die eenheid self is nie naastenby die geld werd nie. Dit was oor die algemeen 'n baie onaangename ondervinding.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ilze P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2016

Asemrowend mooi. Mooiste uitsig oor Blouberg met Tafelberg. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2016

Baie dankie, het baie lekker gebly! Mooiste see-uitsig, skoon en goed toegerus. Baie dankie vir 'n lekker bly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 720

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard 16, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dbeee3cddf4af0bf4345614a01bfc909c3f53c463644b2e941c0d78f889a911304726ffe645bd87455f97167664e5902307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 6 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822085968681 18.477742075883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang