Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 535 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 1203 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel aan die strand in die skilderagtige Blouberg-area en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir besigheid of ontspanning.

Hierdie smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 moderne badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n gerieflike lessenaar vir diegene wat werk moet inhaal, en maak gebruik van die gaste se badkamer wat toegerus is met 'n bad en handstort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, en was- en droërkombinasie vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n etenstafel met sitplek vir 4 en maak verder oop na die sitkamer wat sagte sitplek en 'n slim-TV met komplimentêre WiFi bied.

Gaste het toegang tot die balkon via die skuifdeure van die sitkamer wat asemrowende uitsigte oor die blou see bied. Hier kan gaste hul oggendkoffie geniet of smul aan aand skemerkelkies.

Gaste het toegang tot 2 motorhuisparkeerplekke vir hul voertuie en kan 'n verfrissende duik in die sprankelende gemeenskaplike swembad neem. Hierdie eiendom is stapafstand van verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums af, wat dit die ideale basis maak om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 535
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 535
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0330be09b3fb34abc6231236ccd6c2aa3be2404d0bebc5218043a1bcc2cb92e3575a9bfecb7727f94dbbdaa309a1a91ebc14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 535 per nag (plek vir 4) 4 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8221854 18.4778088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang