Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 R1 036 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Horizon Bay 1304 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met see-uitsigte in die gewilde Blouberg-area. Dit is stapafstand van die see, restaurante, kroeë en winkelsentrums af, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie lewendige ateljeewoonstel beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n modern ontwerpte en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi.

Deur die skuifdeur stap gaste uit na die balkon waar hulle hul dag met 'n oggendkoffie kan begin terwyl hulle die asemrowende see-uitsig kan geniet, of met 'n skemerkelkie kan ontspan terwyl hulle na die asemrowende sonsondergang oor die horison kyk. Dit is die perfekte plek om te ontspan en die kus-atmosfeer te geniet.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 1 motor, en hulle kan 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa78c096cf42da6376b71d572d37b07034064e2fce2d4a9781ecb291f50cf8b01df770a9c02657a0a1dd90ae865581373463a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 036 per nag (plek vir 2) 4 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822180943408 18.477830257672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang