Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 4, Horizon Bay, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 R1 036 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Horizon Bay 1404 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde woonbuurt Bloubergstrand. Die woonstelgebou is oorkant die promenade geleë met 'n verskeidenheid restaurante en winkels asook die strandfront.

Die stylvol versierde ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n klein sitkamer, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n balkon.

Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het skuifdeure wat gebruik kan word om hierdie area af te sny. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die moderne kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n wasmasjien, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die balkon het sitplek buite en uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met ononderbroke uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Horizon Bay 1404
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwbergweg 4, Horizon Bay, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 1404 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 4, Horizon Bay, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkYWFhY2QzLTgzNDEtNGZjMC1iODYxLTkxNzBkYTZjYWFlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 036 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Blaauwberg Road 1404 Horizon Bay, Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822373728255 18.478148281575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang