Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 205

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 205 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, naby die strand en ander geriewe. Daar is 'n volledige omsetterstelsel vir gebruik tydens beurtkrag.

Die moderne woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Verder het gaste toegang tot 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, en lei na die balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Gaste het ook toegang tot die lieflike, sprankelende swembad met 'n panoramiese see-uitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 205 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e5cf0d1ab06fb1b6d59b2e08939551936859fd86eaac19d81dd224f795781a2d24c540a066161372b35b292c5d5d6568e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments, Unit 205 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82215160272 18.477305357424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang