Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 301

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 234

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Horizon Bay 301
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leonie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Heerlik, skoon, hoef nie vêr te ry nie!

Baie lekker gebly, alles was skoon, netjies en in werkende toestand. Die see-uitsig was asemrowend. En al die lekker eetplekkies is naby.

Horizon Bay 301 se terugvoer

Hi Leonie

Thank you for taking the time to write us a review; it is always appreciated, so we know what we are doing right and how we can improve.

We are pleased to hear that you had a fantastic stay and that we exceeded your expectations. We hope to welcome you back again soon.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

Horizon Bay 301
Christo V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie mooi uitsig oor die see.

Uitstekende plasing want die verkeer is nie so erg as in die middestad nie. Gemaklik Stellenbosch en Franschhoek toe gery. Baie restaurante en koffiewinkels in die omgewing. Hul inteken-prosedure is bietjie tydrowend en om 'n spesifieke tydgleuf te kies is 'n probleem. Ons het 'n gleuf van 13:00 tot 13:30 gekies maar eers ons motor 12:55 gekry. Gelukkig het die dame ons steeds vriendelik gehelp al het ons eers so 13:40 daar aangekom.

Mario O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario O

Pragtig!

Baie oulike plek, sal weer daar bly.

Maggie O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie O

Pragtige uitsig, goed toegerus en veilig. Netjies en sekerheid topsskoon en ideaal geleë.

Die woonstel is in 'n lekker area geleë. Die swembad is netjies. Daar is niks nodig om saam te neem. Restaurante reg om die woonstel. Privaat balkon en see-uitsig dis soos op die see en tafelberg is sigbaar. Sal dit aanbeveel enige tyd.

Frederik G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik G

Uitstekende ligging, baie veilig en netjies.

Pragtige uitsig, uitstekende geriewe, baie veilig. Al wat ons gemis het was lugversorging en dat swembad nie beskikbaar was nie.

Horizon Bay 301 se terugvoer

Bly jul het die verblyf geniet Frikkie en kom ons hoop ons kom deur die pandemic sodat ons weer die swembad kan beskikbaar maak.

Horizon Bay 301
Karlien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien V

Pragtige uitsig met ongelooflike sonsondergange.

Baie goed toegeruste eenheid met goeie sekuriteit. Al wat kort is kerse of ligte vir beurtkrag. Ligging uitstekend vir uitsig oor berg en see.

Yolanda T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda T

Baie netjiese, mooi, gerieflike woonstel.

Uitstekend toegeruste, mooi woonstel. CTHA het ongelukkig te veel admin.

Horizon Bay 301 se terugvoer

Bly jul het die woonstel geniet Yolanda en jammer vir al die admin

Horizon Bay 301
Vanaf R2 393
R2 393 R1 795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 393
R2 393 R1 795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaawbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2459e7e8f026cb4d51ee62fc926197416773a64a144b9779b3d37f6bf1ce61f806efecb533f602aaf8b769476e4ff09bfc73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 393 nouVanaf R1 795 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Blaauwberg Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822211935729 18.477836090839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang