Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 502

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Horizon Bay 502 is in die gewilde Blouberg-area geleë, 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby restaurante, kroeë en winkels geleë.

Hierdie 3-slaapkamerwoonstel kan gemaklik 6 gaste op 'n slag akkommodeer en is toegerus met 'n omskakelaar om rugsteunkrag te verskaf vir ligte en noodsaaklikhede tydens kragonderbrekings. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste betree 'n uitgestrekte oopkonsep-leefarea wat 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die etenstafel met sitplek vir 6 is die perfekte plek waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met gratis WiFi-toegang ingerig is.

Die balkon is die hoogtepunt van hierdie eiendom en spog met 'n gasbraai en pragtige uitsigte oor die see. Dis die perfekte plek om met 'n skemerkelkie te ontspan of jou oggendkoffie te geniet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors op die perseel, en gaste het toegang tot die sprankelende gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwbergweg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa07948f7ed1b8ba3cd122dcf699107b9889f1abe4be144eceedb48e9d520d3266862c0b548d2caf3a45dfab153bf6d1c11da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 6 mense 4 Blaauwberg Road Table View 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8221854 18.4778088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang