Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 801

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Zainub J
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Beautiful Blouberg stay with amazing sunset views. The apartment is opposite the beach with unobstructed views of the Atlantic Ocean. The majestic Table Mountain is a beautiful view on a clear day. There are ample eateries and grocery stores within walking distance. The apartment was clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Lovely, clean and self catering apartment, with amazing views! Thank you for a wonderful few days. It was central to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Horizon Bay 801
Thank you Deborah, so glad you enjoyed it and hope to welcome you back.

Adel P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Pragtige woonstel. Die woonstel is baie goed toegerus, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die enigste negatiewe punt is tydens loadshedding was die gebou donker en moes ons trappe klim. Hulle is besig om 'n generator in te sit, maar het nog nie gewerk nie. Tydens loadshedding was die hekke oop wat na die motors toe gaan en die trap wat ons moes gebruik is buite nie in sig van die wag nie. Enige persoon kan die trappe dan gebruik. Verder het ons lekker gebly, die strand was skoon en Horizon is naby als, jy kan net loop. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Horizon Bay 801
Baie dankie Adel, so bly julle het dit geniet. Die generator is nou in werking, so ons 'n reg vir julle volgende besoek. Wat jy dalk nie bewus was van nie, is dat daar 'n sekuriteitswag is, wat slegs die buite area patrolleer. Daar is ook 24 uur kameras by die parkeerareas wat deur die binne personeel gemonitor word en gaste kan ook slegs met 'n 'remote' toegang tot die gebou kry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat, Horizon Bay Apartments Eenheid 801, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2547549b70c0bae9a687b58960becd439c00bae3bc44f72bb2c1b5a8b052bb66ec4f6b2a755da554ab46af293b5f5d4729ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments Unit 801 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822060615327 18.477379646558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang