Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Savannah Tented Camp and Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Olaria E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekende lekker naweek gewees. Dit is 'n lekker stil wegbreek naweek as jy dit nodig het. Lynn is 'n uitstekende gasvrou. Dadelik welkom gevoel. Plek is netjies. Diere is mak, kom eet uit jou hand. Almal is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom.

Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

My siel kon rus in Dinokeng. Horizon Savannah was presies wat ons wou hê. Stilte, 'n vuurtjie en jakkalse in die agtergrond. Die mooiste, netjiese chalet. Lynn is 'n uitstekende gasvrou. Ons sal definitief teruggaan. Baie dankie, Lynn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Ian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent chalets. Excellent chalets and very friendly and useful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the great review. It was a pleasure to host you.

Ronel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtige plek in die natuur. So stil. Chalets is pragtig en voldoende. Dit was amazing en so stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the lovely review.

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooi natuurskoon. Baie lekker gerus. Pragtige natuurskoon en beslis veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the kind review, Andre. It was great having you stay with us.

Corne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rus en ontspan. Het die omgewing baie geniet. Dit is baie stil en 'n lekker wegbreek uit die stad. Die terrein is mooi en groot genoeg om lekker tussen die diere te gaan stap. Die chalet was skoon, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you, it was great having you stay with us.

Caitland P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Would recommend! Very peaceful space to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the lovely review.

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Fantastic. We had a wonderful stay and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the kind review, Francois. It was great having you stay with us.

Driesa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lekker gerus. Baie wild gesien. Stil en rustig. Rede vir waarde vir geld - kan nie stort as dit load shedding is nie. Die braaier het nie wiele nie en moet deur 2 mense opgetel word om te skuif. Die rooster onder die kole is deur gebrand en is die kole laag onder die vleis. Verder alles pragtig "upmarket".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the kind review, Driesa. It was wonderful having you here.

Derick O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie rustig. Ja, baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynne
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets
Thank you for the wonderful review, Derick. It was a pleasure hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5a24d7aa3cdcf68b2c69c0035c6840a2a6816a39b4d64ef7663314ab8386b50632ddf0ce76e197c571aaac486b9346466f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Portion 6 Boveneind Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417859 28.468355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang