Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Savannah Tented Camp and Chalets

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Horizon Savannah Camp Site and Chalets is aan die oostelike kant van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat. Horizon Savannah is op 'n 60 ha-bewarea met wild wat nie roofdiere insluit nie, dus is dit veilig om te gaan stap, fietsry en draf. Dit bied ook gerieflike toegang tot 'n selfry-roete in die Groot 5-gebied.

Verblyf is beskikbaar in 2 chalets en 1 tentkamp.

Die chalet met slaapplek vir 4 gaste beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die gesellige sitarea het 'n koningingrootte-bed en leerbanke. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe lei. Daar is ook 'n vuurput-kuierarea met sitplek.

Die chalet met slaapplek vir 2 gaste het 'n koningingrootte-bed, 'n gemaklike leerbank, 'n badkamer met 'n stort, 'n buitelug-eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Daar is ook 'n privaat boma met braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad.

Horizon Savannah-tentekamp kan as 'n geheel bespreek word en is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 tente. Die eerste tent het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 tente het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer is 'n privaat gebou op die terrein en het 'n stort, kombuisie, binnenhuise-eetgeriewe en 'n kaggel. Buite is daar 'n boma met sitplek.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n braaiarea in.

Ander aktiwtieite in die area sluit Arlington-kunsbrouery en anders restaurante in. Ons is 26 km vanaf Camp Discovery. Wildritte en selfry-roetes is gerieflik toeganklik in die Groot 5-reservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Olaria E
Saam met vriende
5.0
Uitstekende lekker naweek gewees. Dit is 'n lekker stil wegbreek naweek as jy dit nodig het. Lynn is 'n uitstekende gasvrou. Dadelik welkom gevoel. Pl...
Sien meer
Aug 2024
Riana P
Saam met lewensmaat
5.0
My siel kon rus in Dinokeng. Horizon Savannah was presies wat ons wou hê. Stilte, 'n vuurtjie en jakkalse in die agtergrond. Die mooiste, netjiese cha...
Sien meer
Aug 2024
Ian B
Saam met vriende
5.0
Excellent chalets. Excellent chalets and very friendly and useful service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Ronel L
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek in die natuur. So stil. Chalets is pragtig en voldoende. Dit was amazing en so stil.
Apr 2024
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi natuurskoon. Baie lekker gerus. Pragtige natuurskoon en beslis veilig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Erfdeel 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Horizon Savannah Tented Camp and Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5a24d7aa3cdcf68b2c69c0035c6840a2a6816a39b4d64ef7663314ab8386b50632ddf0ce76e197c571aaac486b9346466f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Portion 6 Boveneind Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417859 28.468355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang