Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68 Boekenhoutkloof-plaas 315, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R950 R808 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof is op 'n plaas van 7 hektaar aan die voet van die Magaliesberg, Pretoria-Noordwes.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Peter's Place, Dee's Hide-Away en Randolph's Cottage wat slaapplek vir onderskeidelik 5, 2 en 3 gaste het.

Gaste kan gerus op die perseel stap op fietsry.

Daar is diefwering en 'n alarmstelsel. Sekuriteitswagte patrolleer ook die perseel na sonsondergang.

Die hoofwinkelsentrums in die omtrek is die Wonderpark-sentrum wat sowat 12 km ver is en Pretoria Central wat 20 km ver is.

Hornsnek is naby die industriële areas in Pretoria-Noord en -Wes, Brits en Rosslyn. Hartbeespoort, SunCity en Pilanesberg is ook op die hoofroetes met kleiner roetes wat gaste by interessante plekke en mense sal uitbring.

Wonderboom, Lanseria en O.R. Tambo Lughawe is 'n uur se ry van die instansie af en die Hatfield Gautreinstasie is 30 minute se ry vanaf die instansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tshepo Fortunate M
Saam met vriende
5.0
We enjoyed our stay. Staff friendly, nice, and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Stephan J
5.0
Was 'n wonderlike ervaring. Die diens en plek self is uitstekend. Sal definitief weer besoek.
Okt 2023
Carika R
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel beslis die stukkie pragtige wêreld aan. Dit is 'n pragtige stukkie wêreld weg van al die geraas en stres van die samelewing. Lekker rustig en s...
Sien meer
Jun 2023
Melody D
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam verras. Was 'n welkome herberg.
Aug 2024
Anita N
Saam met lewensmaat
4.4
Rustigheid vanself! As jy van die plaas hou soos ons, is dié die plek. Vriendelik en rustig en skoon!
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 68 Boekenhoutkloof-plaas 315, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68 Boekenhoutkloof-plaas 315, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP6wdMhisBAHwWu0ecKgz22zkAFGTzFzW1wb4HvmGEvXIAJ2WbF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Portion 68 Boekenhoutkloof Farm 315 Pretoria 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687433153854 28.069173304894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang