Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heiveld Farm Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was fantasties, ek het nou 'n huppel, lekker ja, lekker. Wat 'n belewenis, rustige plaas gevoel. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ons het in Fisante Stal geslaap, 'n ou perde stal wat gerestoreer is. Die plaas het voetslaan- en bergfietsroetes. Ek moes ten minste 2 dae gebly het. Die plaas het my batterye herlaai, ek voel 10 jaar jonger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige omgewing en verblyf. Ons het baie lekker gebly op hierdie pragtige plaas met sy pragtige rotsformasies. Die akkommodasie is goed ingerig, netjies en gerieflik. Dit was bitter koud toe ons daar was, maar die eenheid is goed ingerig vir enige weersomstandighede. Ons het lekker by die kaggel gesit. Die oulike gemmerkat, Liefling, het ons oulike geselskap gehou. Ons sal beslis weer terug wees om meer van die omgewing en staproetes te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodor P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Beautiful and peaceful surroundings. The cottage is lovely and the setting is stunning, would have loved to stay longer and explore the area and do some hiking - next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

An overnight stop on the way to Cederberg. We enjoyed a nice late afternoon walk on this picturesque farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Spectacular area. Spectacular hike on the farm. Relatively well marked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Max V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wonderfully relaxing. My partner and I had a very enjoyable stay in the Tarentaal Cottage. The indoor and outdoor fireplaces were perfect for braaing and keeping warm during the cold nights. A nearby dam provided a great swimming spot to be refreshed on the hot days. We also had some fun playing through the putt-putt course and exploring some of the nearby hiking trials where we managed to spot some rhebok and dassies!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustig. Mooi klipperige omgewing. Baie lekker en ontspanne omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Excellent. Had a very nice stay at this facility. We were very sad that we only booked 1 night here. I can absolutely recommend these cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henlou D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Rustig, still en pragtig. Net reg vir ontspan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2021

Lovely cottage in a wonderful setting. We hiked the Heiveld Arch, which was spectacular. Such a wonderful hike and a true attraction for Houdenbek Cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johalet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Koue Bokkeveld, Cederberge, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd762e37fe2b23ccbcca7db39c84a979b0133879db1500a1475d9b4c88e0b11c1aae21bc72fdf986206b897f00efc44d3a3d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R355, Koue Bokkeveld Cederberge 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.962963 19.429827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang