House Martin Lodge and Self Catering
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R1 169 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
In die voorheuwels van die Swartberge op Roete 62 in die Kleinkaroo, 1 km vanaf die wêreldbekende Meiringspoort, lê die klein dorpie De Rust. En dit is ook hiér waar House Martin Lodge and Self Catering skuil.
House Martin bied 12 dubbelkamers, elkeen met sy eie stoep wat na die tuin lei. Die kamers is smaakvol versier met gehaltelinne, elektriese komberse, paneelverwarmers en lugversorging. Gratis tee, filterkoffie, mineraalwater, koekies en sjerrie word voorsien.
Daar is ook 'n pragtige tuin, 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar en daar is geriewe om jou motor te was.
Doen die sirkelroete oor die majestueuse Swartberg, vat een van die vele grondpaaie oor die berg aan met jou 4x4 of bergfiets, swem onder Meiringspoort se waterval, en besoek Prins Albert, die volstruisplase in Oudtshoorn en die Kangogrotte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink House Martin Lodge and Self Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Rust Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang