Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of Pinardt

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Charmaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Nie te mis nie. Pragtige plek, ongelooflike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly en gasheer baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly en is vir seker 'n pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
House of Pinardt
Baie dankie - bly julle het dit geniet

Khalid G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Cute and modern guesthouse. Very cute guesthouse with modern designs. I loved the 'walk-thru' shower. The common area is well stocked with utensils and modern kitchen equipment for self-catering. I opted for a cute bakery opposite Pinardt and a Cape Malay restaurant about 2 blocks away. Delicious curry on a cold Robertson evening. Will definitely make a return visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Warm stay in snowy weather! Our stay at House of Pinardt was very relaxed. Lovely room and bathroom. The communal kitchen and sitting area with a fireplace was a gem during the cold July winter night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful and beautiful. Our stay was wonderful. The guests are amazing and super friendly. The host was great. Well done! Will definitely come back again. And the place is a master class. Love everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige blyplek met alles en nog meer wat mens nodig het. Kamer en badkamer pragtig gemeubileer en heerlike koffie, koekies en beskuit. Die kombuis is ten volle toegerus en die klein swembad en heerlike braaigeriewe is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik ontspan na 'n lang dag en baie rywerk. Baie gerieflike en mooi verblyf. Gasvry ontvang, alles uiteengesit, gerieflike kamer met sorg gedekoreer. Lyk soos geadverteer. Dit was heerlik om in die swembad teen sononder te kon ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Die kamers was perfek. Die ligging was ideaal. Kliëntediens was fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
House of Pinardt
Dankie Danel. Ons is bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees hier by ons. Beste groete, Egbert

Danél V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Gesin van 4 - Zoe is 'n baie mooi eenheid en voldoen aan alles wat mens benodig. Baie mooi plek, veilig en sentraal. Zoe is 'n baie mooi eenheid en voldoen aan alles wat mens benodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
House of Pinardt
Baie dankie - bly julle het dit geniet

Miguel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Enjoyable stay. Enjoyable stay. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWSSknix9qMGjWajiwS3EcORLWrKNSMLzLtGwtc3JjcCnV4Ewbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 48 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80083 19.884857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang