Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Houw Hoek Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 48 resensies vir Houw Hoek Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Taryn S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn S

It was great.

It was a really peaceful stay. Nice out-of-town breakaway.

Schalk V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Kort en lekker.

Was 'n lekker wegbreek.

Corné G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G

Heerlik.

Heerlike verblyf gewees met uitstekende ligging. Netjies, skoon en veilig. Kan Spa ook aanbeveel!

Brenda M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

Beautiful, clean and very relaxing. Great value for money!

We enjoyed our stay at Houw Hoek Hotel immensely. The setting is so beautiful and peaceful. The staff is fantastic, and our hostess at the restaurant is first class. The food is excellent and really good value for money. The hotel is clean and well-maintained, and our room was spacious with really great views. I will definitely be staying here again.

Judy P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Exquisite, fun, amazing.

Absolutely amazing time spent with my family and daughter. She had an amazing time with the facilities provided.

Christelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Op pad by Houwhoek.

Heerlik gebly na 'n uitputtende naweek. Die groot bed en reënvalstort was só welkom en aandete heerlik.

Gerhard S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Verblyf is skoon, veilig en ruim. Baie lekker kos in die restaurant.

Ons het ons verblyf baie geniet, dankie.

Ursula M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M

Lovely relaxed time.

The Valentines dinner was phenomenal. Friendly staff and very peaceful and quiet there.

Evelyn A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evelyn A

Dit was okay maar dink dit is baie duur vir een persoon om 15h00 eers in te.

Dit was okay. Sou meer inligting in die kamer wou hê oor WiFi ens. Personeel by die ontvangs heeltyd besig, so om inligting te kry is moeilik. Opvangs vir TV was baie sleg.

Isabel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isabel S

Teleurgesteld

Weet nie waar die misverstand ingekom het nie, met ons aankoms wat Houw Hoek nie eers bewus van ons bespreking nie. En wou ons nie help nie. Nadat ons aangedring het dat hulle julle moet skakel en ons bespreking bevestig wat reeds voor betaal was, toe skarrel hulle rond. Die kamer was nie reg nie, handdoeke het geruik soos braaivleis. Die volgende oggend wou hulle weer vir ons 'n rekening gegee wat ons geweier het om te betaal. Dit was my en my man se 14de huweliksherdenking en wat 'n teleurstelling was dit nie!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Nadine E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine E

Rustige atmosfeer. Baie mooi plek. Lekker kos. Die spa is pragtig.

Rustige atmosfeer. Baie mooi plek. Lekker kos. Die spa is baie lekker.

Rowena F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena F

Relaxing, refreshed and nice.

It was relaxing and a good breakaway from city life. We celebrated our anniversary on the 16th and were spoiled by the staff as a surprise.

Mischka T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mischka T

Very peaceful.

Relaxing environment, friendly staff, good facilities.

Morne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D

Diens was goed maar kamer was sleg.

Ons moes vroeg uitklok, so hulle het ons 'n ontbytpakkie aangebied, dit was goeie diens an was baie waardeer. Die kamer was groot met baie beddens, maar daar was baie 'black mould' oor die hele een muur in die badkamer! Daar was ook geen warm water vir ons om te kon stort in die oggend nie.

Jonathan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan V

Great. Pleasant. Restful. Convivial.

I fell off a faulty chair at breakfast. No management person interviewed me. Tragic!

Chavonne T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chavonne T

Staff unprofessional not very helpful.

Got there after check-in time staff for the check-in info wrong because of a cancellation I made prior and wanted me to pay for rooms I cancelled prior. Staff not very helpful, no help with where rooms are located especially for 1st timers, just had a bad experience.

Annette J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annette J

Nagmerrie.

Ontuitstaanbare geraas tot middernag. Ons het gebel, maar dit het só gebly.

Clive N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive N

Felt very welcome.

Loved the big open space for kids to run and play in. Big, spacious, clean rooms. Great meals and dancing.

Bonzet M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonzet M

Goed.

Die kamer was teen 15:00 nog nie reg nie, maar die res van die verblyf was goed.

Heidi B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Baie lekker kuier.

Die kamer was baie netjies en gerieflik. Die ontbyt was heerlik. Ons het ons besoek geniet sowel as die troue wat ons daar bygewoon het.

Zaandria L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaandria L

Quiet, relaxing, clean and wonderful staff!

A beautiful place with beautiful scenery. Nice, clean and quiet with friendly staff members who go out of their way to accommodate you if you need anything. Will definitely come back and recommend it to everyone.

Greg E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg E

Great service, great food, friendly staff in a well maintained hotel. We had a great stay with beautiful well kept grounds.

Well worth the stay and if you looking to be spoilt give it a try.

Tersia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

'n Heerlike uitspanplek, weg van die stadsgewoel.

Skoon en netjiese kamers. Personeel was vriendelik en hulpvaardig. Kos was heerlik. Alles was binne stapafstand van ons kamer, dus was dit nie nodig om iewers te ry nie. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel.

Ida V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Vriendelike diens, van almal. Ontvangs en voedselbedienings. Goed.

Volgende keer gaan ons Arniston inboek.

Hannes V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

'n Wonderlike wegbreek, en dis nie ver van Kaapstad af nie.

Pragtige, rustige omgewing. Restaurant bedien baie goeie kos en bied goeie waarde vir geld.

Antonio J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Antonio J

Pleasant with a few unpleasantries.

What I did not like is the door interlinking to the room next door. It was very disturbing to our peace as the people in the room next door was speaking fairly loudly early in the morning and it spoilt my sleep in altogether. Also we waited quite a long time for a drinks order when the venue was literally empty. Also when I asked for 2 wine glasses via telephone the glasses never arrived. Not even with the food I ordered. So it would be nice if the staff on the phone would be more attentive to what the patrons are requesting in the rooms. Also there was nothing stocked in the fridge. Quite disappointing.

Elphia D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia D

Fantastiese ligging met wondermooie natuurskoon.

Vriendelike en behulpsame personeel, netjiese wooneenhede, kindervriendelik en 'n ordentlike buffet ontbyt. Baie dankie, ek en my skoonma het baie lekker gebly.

Silvana A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Silvana A

Relaxing and very homely feel.

The staff are phenomenal and incredibly accommodating and helpful. The children had a ball of a time.

Valda L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valda L

Was heerlike naweek in mooi omgewing en ideaal vir kinders.

Kamers was skoon en gerieflik. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Pragtige omgewing. Heerlike restaurant. Ideale plek vir kinders om gemaklik te kan speel met genoeg ruimte.

Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Everyone was very friendly and helpful, super peaceful place.

The hotel is located in a very quiet and peaceful place, everyone is very friendly and always willing to help out.

Marilie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie S

Pragtige kamer in die middel van die berge - die beste wegbreek van die stad af!

Ons kamer was absoluut pragtig, skoon, ruim en jy kyk uit op die berge en mooiste natuurskoon. Daar is klomp aktiwiteite by die hotel vir kinders, en 'n baie lekker restaurant met die beste buffet-aandete en ontbyt. Daar is ook baie lekker plekke en padstalle om te besoek in die omgewing.

Anita L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Lovely.

We stayed at Houw Hoek Hotel a few times, and we're always happy with their overall service and value.

Erika S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Fantasties - sal weer kom!

Die diens was puik, kos uit die boonste rakke, vriendelike diens! Wow- die staff is amazing! Kan sien hulle geniet hul werk!

Martha B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B

Baie lekker.

Lekker gekuier en ontspan.

Monique O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique O

Excellent food and service, we have a lovely time.

The grounds are gorgeous and the staff were very friendly and helpful. The food was of great quality. Houw Hoek has a lot of soul and we had a lovely stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Outstekende kos en diens, ons het lekker gebly.

Die gronde is pragtig en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was heerlik. Houw Hoek het baie karakter en ons het dit baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maeder L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maeder L

Was net 'n oornag-oorslaap.

Baie mooi, die fasiliteite en omgewing. Sal wil terugkeer om die omgewing beter te leer ken. Vertrou dit sal absoluut die moeite werd wees.

Nita G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G

Baie interessant - gerieflik en het verblyf daar baie geniet.

Sien sterre.

Anita M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Stil, rustig en heerlik.

Ons het ons tyd by die Houw Hoek Hotel vreeslik baie geniet. Dit is so stil en so mooi daar Niemand het ons gepla met geraas nie. Dit was regtig aangenaam. Die kos was heerlik en die staff baie vriendelik. Ons gaan sommer gou weer kuier daar.

Houw Hoek Hotel se terugvoer

Hi Anita,
We are happy to hear you had such a restful stay. We will pass your compliments on to the chef and the staff. Please do visit again.

Houw Hoek Hotel
Megan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Asemrowend!

Ontspannende vakansieverblyf tussen die berge. Dis ideaal vir gesinne! Personeel was baie hulpvaardig en vriendelik.

Christoff B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoff B

Nie die goedkoopste in die omgewing nie, maar netjies, skoon, rustig, en die personeel vriendelik.

Ons het by Houw Hoek Hotel oornag omdat ons 'n troue bygewoon het op die perseel wat dit 'n baie gerieflike keuse gemaak het. Daar was goedkoper opsies in die omgewing beskikbaar, maar ons was nie spyt nie. Kamers is netjies en skoon. Die atmosfeer is rustig. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die buffetontbyt (ingesluit) was uitstekend.

Gernot H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot H

Mooi plek, goed geleë, sal dit aanbeveel.

Sien sterre.

Houw Hoek Hotel se terugvoer

Good day Gernot,

Thank you for your lovely review, we are happy to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon!

Houw Hoek Hotel
Bruce H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce H

Convenient location, great meals, beautiful setting.

The location of the hotel is very convenient, the meals are scrumptious and the setting is beautiful.

Lester R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lester R

Fantasties.

Dit is 'n fantastiese gesins tipe wegbreekplekkie.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andries D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andries D

Ten spyte van koue water, goed geleë, kamers netjies, kos uitstekend.

Koue water in die winter is onaanvaarbaar. Telefone in kamer werk nie, so kan nie probleme rapporteer. Ontbyt was uitstekend, personeel baie vriendelik.

Houw Hoek Hotel se terugvoer

Good day Marika.

Thank you for your valuable feedback. Apologies about the cold water, but unfortunately 1 of our large geysers malfunctioned and this was beyond our control. We will also address the telephone problem. We are happy to hear that your breakfast was delicious. Please visit us again.

Houw Hoek Hotel
Carita R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carita R

Lieflike voetjies-omhoog-naweek-wegbreek!

Ons het absoluut niks kortgekom nie. Alles wat puik! Wat kop bo water uitgestaan het was die kliëntediens. Van ontvangs (Jody) en restaurantbestuurderes tot by die vriendelike en hulpvaardige hotelbestuurder. Ons sal dit beslis aanbeveel en vir seker weer daar gaan kuier!

Jan B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Waarde vir geld.

Naby alles en baie mooi hotel en omgewing.

Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 168 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Houw Hoek, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a5a3fabb06e40ef983cb511bc89fcafde3fceb4f98c6f68074240dc98fb8059227ef75f650a4f3a26c42ec5114a478fef24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 N2 Houw Hoek 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.205637606621 19.151144338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang