Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie by die see

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huisie by die see is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat onder die hoofhuis geleë is. Dit het sy eie ingang en parkeerplek binne die eiendom. Met 'n 200% see-uitsig vanaf beide slaapkamers, sitkamer en kombuis en braai-area, met wonderlike sonsondergange gedurende die somermaande.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 driekwartbeddens, alle linne word voorsien. Kinders onder 12 onder volwasse toesig.

Aparte badkamer met 'n stort, bad en toilet, badhanddoeke op reëling, bring asseblief jou eie strandhanddoeke.

Goed toegeruste kombuis met 'n vierplaatstoof en oond, mikrogolfoond en yskas, die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Buitebraai met 'n tafel en stoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annemarie V
5.0
Onvergeetlik lekker. Angie het beslis bygedra daartoe dat ons verblyf onvergeetlik was. Ons het baie lekker gekuier. Dit was stil en privaat, en daar ...
Sien meer
Feb 2024
Bennie D
5.0
Rustig, veilig netjies. Baie rustig. Netjies en skoon.
Nov 2023
Elmien N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Mooiste uitsig. Pragtige plek, pragtige uitsig. Ek is mal oor die natuur, bokkies en voëls.
Okt 2023
Wanda Olivier O
5.0
Asemrowend, gerusstellend, gerieflik. Angie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Hulle gaan ons beslis weer sien. Uitstekend!
Feb 2023
Sakkie J
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies ,skoon , pratige uitsig. Ons het 'n wonderlike rustyd gehad by Huisie by die see. Paragtige uitsig. Baie dankie. Groete.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie by die see het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humiflorastraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZmJiZjQ0LTYyYTYtNDg3ZS1hNTUwLWRlZWE2MjQxYWZmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 20 Humiflora Street Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.203997865133 22.037441208152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang