Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hysie Oppie See

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Hysie Oppie See
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
James D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D

Heerlik, salig vir die siel, rustig, fantastiese ligging.

Dit was fantasties en die gasvrou het selfs 'n verwelkomingsbroodjie vir ons gebak.

Brahm D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brahm D

A neat, clean little cottage directly opposite the sea - peaceful and heavenly.

Hysie Oppie See was a perfect haven - directly opposite the sea, spotlessly clean and neat with all the necessary amenities. To rate it 5/5 I would have added bed lamps in the main bedroom and toilet spray and hand wash in the bathroom - but all in all the house was everything we needed.

Hysie Oppie See se terugvoer

Hallo Brahm,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ek sal verseker n plan maak met bedlampies, en handewas.
Hoop Huisie Oppie see sien julle weer.
Groete,
Mandie

Hysie Oppie See
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Beste ligging in Jongensfontein

Huis was bietjie muf van die vog, maar dit is seker maar te wagte omdat die huis so naby aan die see is.

Hysie Oppie See se terugvoer

Ek woon nie self daar en moet dus op ander staatmaak om alles gereed te he. Ek sal hul weer attent maak daarop om die vensters vooraf oop te maak om die muf reuk uit te kry.

Hysie Oppie See
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7abd26a539a88ae65a090bc4df2f9542f9555e970bee8e5a793075ed1d4fdd000829b1901f8a424b0800426a77fca896e853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 32 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.428957937065 21.335643097067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang