Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hysie Oppie See

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hysie Oppie See is 'n bekoorlike strandfront-selfsorghuis in die kusdorpie Jongensfontein. Dit is ongeveer 16 km vanaf Stilbaai en bied 'n ideale omgewing vir 'n gesinsvakansie by die strand. Jongensfontein is 'n gewilde bestemming vir branderplankry-entoesiaste en bied uitstekende toestande vir hengelaars.

Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lieflike etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en spog met 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buite-area met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Jongensfontein bied besoekers 'n verskeidenheid aktiwiteite soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry, 'n gholfbaan en jukskei.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Hysie Oppie See
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandstraat 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hysie Oppie See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7abd26a539a88ae65a090bc4df2f9542f9555e970bee8e5a793075ed1d4fdd000829b1901f8a424b0800426a77fca896e853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 32 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.428957937065 21.335643097067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang