Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunter's Pride 14

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Hunter's Pride 14
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tracey R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey R

Amazing and clean with all the amenities.

Our stay was perfect. The lodge is amazing. It is clean and has all the modern conveniences one might need. We will definitely be back.

Gert En Arina P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Arina P

Perfekte huis en omgewing vir enige wegbreek.

Ons het as 'n gesin van 5 volwassenes vir 3 nagte weggebreek. Die huis was perfek. Die omgewing ongelooflik. Ons het baie lekker gebly en gaan vir seker weer bespreek.

Eben E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben E

Uitstekende verblyf, lekker uitgerus!

Ongelooflik lekker gekuier, mooiste uitsig en uitstekende geriewe!

Ursula V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V

Fab, fab, fab!

Was super. From the time the booking was confirmed, to the day of our arrival. Everything is so well thought out. A really wonderful getaway spot! Will be back.

Sandy W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy W

Outstanding!

Outstanding. We just missed the iron. For some reason, there were two empty boxes but no iron, so we had to go to the conference with crinkled shirts. That was a small inconvenience in light of the fantastic stay! Everything was everything and more than advertised! The game drive was outstanding with 2 of the five big five.

Petro O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Uitstekende ligging - Netjies - Sal weer huur.

Baie - Heerlik gekuier - Sal weer huur.

Stephanie H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Clean, spacious and peaceful.

We thoroughly enjoyed our stay at Hunter's Pride 14! It is the perfect spot for a weekend getaway.

Julie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie N

Fabulous bush experience.

Very comfortable, clean home with awesome amenities and a great host!

Megan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Perfekte verblyf.

Was een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Plek is perfek toegerus en laat toe vir 'n baie lekker wegbreek. Sal beslis terugkeer.

Chrissie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D

Als is daar vir 'n perfekte naweek.

Baie baie lekker naweek weg.

Ursula V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V

A beautiful house, with a stunning view! Peaceful and relaxing!

Our stay was so lovely! The house is so modern and has been equipped so well! We had such a wonderful time and will absolutely be back!

Jan T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Netjies, skoon en goed toegerus, sal weer daar gaan bly.

Maklike bespreking en was verskaf met duidelike en volledige inligting. Netjies, skoon en goed toegerus, sal weer daar gaan bly en die plek aanbeveel.

Mathias W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathias W

Lovely place to escape.

Perfect stay with family and friends.

Marilee V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee V

Uitstekende akkommodasie. Skoon en netjies. Lekker vir 'n groot groep met kinders.

Sien sterre.

Anton L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Skoon, netjies, privaat en goeie waarde vir geld!

Daar is genoeg spasie en privaatheid vir 'n heerlike wegbreek. Die huis is toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit is rustig en baie veilig. Dit is so skoon en word netjies onderhou. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Melissa D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Ideaal en veilig vir ons dames se jaarlikse wegbreek.

Die jaar was ons tweede jaar wat ons daar was. Dit is ongelooflik goed ingerig. Skoon, netjies. Alles waaraan jy kan dink is daar. Sal dit altyd aanbeveel en weer teruggaan. Dankie vir julle gasvryheid!

Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Stunning!

Sal weer gebruik maak van Hunters Pride!

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Altyd lekker om te hoor as gaste weer wil kom kuier.

Hunter's Pride 14
Mari V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Uitstekende verblyf in die bos.

Pragtige goed toegeruste huis! Die kombuis het alles, van 'n koekbakpan, glasbakke, plastiekbakkies en nog meer. Alles wat jy mag nodig kry in die kombuis. Loadshedding fase 6 was geen probleem nie, die kragstelsel het pragtig gewerk en die slim TV met WiFi was heeltyd beskikbaar vir die Wêreldbekerrugbywedstryde! Die seilafdak by die jacuzzi het 'n heerlike kuierplek geskep. Die huis is ruim en die glasdeure wat heeltemal kan oopmaak, skep 'n wonderlike "binne-buite" atmosfeer waar ons groep van 8 heerlik gekuier het. Daar is 'n rolstoeltoegang via 'n ramp by die agterdeur, maar daar is geen badstoel in die stort vir rolstoelgebruik of reëlings by die toilet nie. Die oord het vir ons 'n stortstoel voorsien vir die tydperk van ons kuier. Die kommunikasie met die eienaar en die oord is ook baie goed! Zebras het elke dag kom kuier en daar was ook volop wild aan die ander kant van die heining. Ek kan Hunter's Pride 14 sonder twyfel aanbeveel!

Lee-ann M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann M

Place was lovely, everything you needed. House was clean, facilities were good. We each had our own space.

See stars.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Thank you for the 5-star review.

Hunter's Pride 14
Travis S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis S

Die eenheid het alles wat jy sal benodig vir 'n lekker wegbreek uit die stad.

Netjies en het alles wat jy nodig het om lekker uit te rus.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Dankie vir julle kuier en resensie.

Hunter's Pride 14
Edwin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin C

Excellent facilities. Value for money.

Quality workmanship. Friendly support staff.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Thank you for the review, much appreciated.

Hunter's Pride 14
Jackie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C

All previous reviews definitely sum up this venue.

Useful info. Owner has installed a water filtration system in the kitchen. Very helpful. Load shedding zone: Welgevonden (13) Tshwane. Wi-Fi was still a problem and didn't work for Netflix. Perhaps it is capped or tower batteries are struggling with load shedding. Inside braai was a big plus for the cold winter nights.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Thank you for your review and sharing of useful info.

You are correct, when extended load shedding or power outages the cell tower batteries can't keep up. Wi-Fi isn't capped and the router will run from our own backup battery but unfortunately, our hands are tied when it comes to the third-party cellphone tower batteries as they are currently our only options out in the bush.

Hunter's Pride 14
Patrita V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrita V

Peaceful and quiet bushveld setting.

Great location with no noise, and no other people in sight. Animals grazing on your doorstep. Beautiful house with all you need for your stay. Best of all no loadshedding. Because of the solar and battery inverter system. Will definitely be back.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Dear Patritia

Thank you for the great review and glad you enjoyed the lack of loadshedding.

Bushveld greetings

Hunter's Pride 14
Marnel K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel K

Pragtig, mooi en skoon.

Dit was gerieflik en die ruimte was lekker vir ons. Ons was 7 mense. Ek beveel dit sterk aan vir sake-geleenthede, konferensies, asook vir groot families en gesinne.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Beste Marnel

Dankie vir die resensie, hoop om jou volgende keer op 'n wegbreek te verwelkom.

Groete

Hunter's Pride 14
Ilse M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Luuks, gerieflik en pragtige ligging.

Uitmuntende verblyf.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Baie dankie Ilse, hoop om julle gou weer te sien.

Hunter's Pride 14
Ria L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L

House is exactly like photos.

Zebras at the house every day.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Thank you for the five stars.

Hunter's Pride 14
Lizelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Rustige naweek weg.

Dit was verseker een vir die boeke. Die huis is luuks ,skoon, netjies en alles wat n vrou wil hê as jy eers by 'n vreemde plek instap. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Dankie vir die 5-ster resensie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Hunter's Pride 14
Phetogo P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phetogo P

Peace of mind.

We really enjoyed our stay there. The house caters for your every single need. Besides the Wi-Fi that was not working, we did not feel it because we didn't even have time for TV. What you see on the pictures is what you get. It was a great time-out.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Thank you for the 5 stars and glad to hear you enjoyed your stay even with the Wi-Fi hiccup. Wi-Fi is up and running again, ready for your next visit.

Hunter's Pride 14
Herman D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D

Heerlike ervaring saam met gesin.

Baie aangenaam, ruim, skoon.

Kerry W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W

Absolutely incredible weekend!

The house had everything we needed. We will definitely be back. Clean, modern home. We loved every second of the weekend and could have easily stayed longer!

Martie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Fantastiese wegbreek om op te vang met familie en vriende. Baie goed beplan en ingerig.

My man is in 'n rolstoel en Hunter's pride 14 het 'n "ramp" by agterdeur gebou wat hom baie gehelp het met toegang tot die woning. Die ingang by die storte is te nou vir rolstoel, maar ander badkamer het goed gewerk. "Grab rail" by toilet en in stort, sal toegang verder verbeter.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Beste Martie

Dankie vir die terugvoer, ons hou dit in gedagte vorentoe.

Groete

Hunter's Pride 14
Danielle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P

Baie mooi, netjies en definitief die moeite werd.

Baie mooi, netjies en baie behulpsaam. Sal definitief aanbeveel vir enige groep. Baie om te doen vir kinders, sowel as grootmense. Die huis self is absoluut fantasties en die eienaar het definitief uit haar pad gegaan vir ons.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en julle geduld. Hoop ons sien julle weer.

Hunter's Pride 14
Donna G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna G

Ongelooflike lekker kuier in daardie pragtige huis met al sy geriewe en 'n bonus is natuurlik die "splash pool".

Ons wildsrit was 'n belewenis! Wonderlike gids Johannes het nuwe wêrelde vir ons oopgemaak met sy kennis van die bos. Wens ons kon langer daar bly.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Beste Donna

Baie dankie vir jou resensie, sal die mooi woorde aan Johannes ook oordra.

Hunter's Pride 14
Melissa D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Net wat nodig was vir die siel.

Alles was skoon en netjies en sal beslis weer gaan. Hele huis was toegerus met alles waaraan 'n mens kan dink. Die skottelgoedwasser is beslis 'n aanwins.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Bly julle het alles in orde gevind, sien uit om julle weer te verwelkom.

Hunter's Pride 14
Jeongwun S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeongwun S

Very relaxing stay with everything you need.

We really enjoyed our stay at Hunter's Pride 14. The rooms were comfortable. Everyone from grandparents to children enjoyed dipping in the Jacuzzi. The kitchens were very well equipped. And what lovely sunsets.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Thank you for your review, glad you enjoyed your stay and hope to welcome you again.

Hunter's Pride 14
Monica D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Fantasties.

Die geriewe was mooi skoon, baie luuks en modern. Ek sal enige tyd dit aanbeveel.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, lekker om te hoor alles was in orde.

Hunter's Pride 14
Petro M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Uitstekend.

Wens ek kon permanent daar woon.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Toemaar, ons voel dieselfde.

Hunter's Pride 14
Travis S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis S

Baie gerieflik en netjies.

Beslis goeie waarde vir geld. Sal weer die plek bespreek vir 'n naweek weg.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, altyd lekker om dit te hoor. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Hunter's Pride 14
Louis S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Was 'n baie aangename, rustige naweek gewees, huis is baie netjies en skoon.

Het dit baie geniet saam met my familie en vriende, baie rustige atmosfeer. Sal definitief weer Hunter's Pride 14 bespreek vir 'n toekomstige wegbreek. Baie dankie!

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Altyd lekker om te hoor as gaste hulle kuier geniet het. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Hunter's Pride 14
Divine M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divine M

The place was beautiful as promised but we struggled with contacting help because we had a problem with the outside umbrella.

We had no toilet paper refill just one roll per toilet for the whole weekend it was a struggle, but other than that our stay was nice and the place if gorgeous! Other than toilet paper struggles the place was beautiful and fun was had.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Thank you for the feedback and improvement points. We will make sure there is extra toilet paper for the 4 bathrooms going forward.

Glad to hear you had fun.

Hunter's Pride 14
Millie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Millie D

Familietyd.

Baie lekker gekuier met familie van Portugal. Huis is skoon en netjies en voorsien in al jou behoeftes. Buite sambreel by swembad was ongelukkig gebreek, maar hulle het moeite gedoen en vir ons 'n ander een gebring. Maak gerus van Johannes gebruik vir wildrit, dit is regtig die moeite werd. Hy het baie kennis en maak dit baie aangenaam. Sal Hunter's Pride 14 enige tyd aanbeveel, baie lekker plek.

Hunter's Pride 14 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, bly om te hoor julle het lekker gekuier.

Hunter's Pride 14
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride 14, Pride of Africa Wildlife Estate, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aed7d1105c3481cf4d91c957b92cdac1390836f0e2bb69227f9f98dbe748cc56f212dc5dcb1d9114ecb84683881dd9b9676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 41 5 1 5 14 Hunters Pride Pride of Africa Wildlife Estate 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.333427588345 28.378002047539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang