Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunters Pride 39

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eric & Lorraine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Hunters Pride 39
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antwanette B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antwanette B

Exceptional.

Stay was exceptional and Eric was extremely helpful and knowledgeable about the game. Had two great game drives and saw some amazing sights. Lovely memories with the family.

Duzelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duzelle S

Ongelooflik.

Dit was amazing, die huis is so gemaklik uiteengesit, die groot stoep en braai area is bymekaar en dit was baie gerieflik. Sal beslis weer bespreek en sommer gou ook.

Rihan G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihan G

Amazing stay.

Amazing stay with the family. The house has everything and more that you would ever need on holiday. The kids loved the heated pool. Had some nice game viewing even from the patio. Thanks for your hospitality.

Mike S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Amazing.

Amazing. Will most definitely return. The host is an exceptional host and the game drive was well worth it.

Marleze E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze E

Baie netjies en skoon. Die huis was baie goed toegerus.

Verhitte swembad het dit vir ons gedoen.

George Martin M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Martin M

Amazing, the best breakaway me and my family ever had.

Wow, one of the best weekend breaks in many years, and we take a lot of them. This unit just has it all. Eric and Lolly, thank you for the spirited way in which you welcomed us to your place. The game drive was probably the best we ever had in any wildlife resort, and that includes the big ones. The effort put into the game drive was so informative by Eric and not just a matter of starting the jeep and driving. Experiencing lions so close to us (half a meter, mother, cubs, and male) was one of my best sightings ever and will be remembered. The unit was super prepared and with the comfort of the house and setup, this was just the best value for money. We will be back soon again, but this time for longer. Thanks to both of you again from my family as well. I'm sure the boma has cooled down by now.

Charmain Estelle R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain Estelle R

Absolutely amazing.

Absolutely amazing weekend, will highly recommend the facilities to any friend.

Almarie K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie K

My brother from England spoiled me and my children.

Thank you Eric and Lorry for the best break ever, not only do you have a gem there, you are gems too!

Zander D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander D

Had a great time and will definitely be back.

10/10 for cleanliness. Everything was in working order, and the unit has everything you need for a self-catering unit. Highly recommended.

Elsie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Every thing you need for an amazing stay.

The house has everything you need for an amazing stay! Saw giraffes, blue wildebeest, warthogs and kudu while having a meal. There are zebras and various birds on the property. Such an amazing location and relaxing stay. Eric did our game drive and we were fortunate to see lions, cheetah and rhinos among other animals and birds. Thank you! Will definitely be back.

Adrie J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie J

Was the best weekend breakaway.

Wonderful stay. The hosts were excellent. Game drives were fantastic! We all enjoyed our stay and hope to be back soon.

Marlene M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Ten volle toegeruste huis, baie netjies.

Uitstekende, netjiese verblyf.

Monique G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique G

Baie lekker gekuier.

Ligging en uitsig is baie spesiaal, die instandhouding van sekere dinge in die spesifieke huisie kan verbeter.

Dominique B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique B

Great accommodation.

Eric was very helpful.

Marie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Baie rustig, skoon en waarde vir geld.

Ek sal enige tyd hierdie akkommodasie aanbeveel vir enige iemand. Dit is ongelooflik skoon, mooi en alles wat jy wil hê, is in die huis. Dankie vir die gasvryheid. Ons is gou weer terug vir nog 'n ongelooflike vakansie. Ligging is perfek! Baie diere gesien.

Molly D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly D

Peaceful and serene.

Our stay was excellent.

Annemarie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Awesome, neat - everything you need is there - very safe and clean - friendly.

Very quiet - neat - has everything you need to make it an unforgettable holiday.

Jetane C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetane C

Place of tranquility.

It was the perfect location to unwind. Lots of birds, visit by zebras and warthogs and we saw rhinos and giraffes from the breakfast table. The house has everything that you need, from multiple glasses, serving dishes, a dishwasher and more. The beds are good quality and bathrooms spacious with lotions/body wash. The splash pool is wonderful! A perfect location to recharge.

Louise M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Quiet paradise in the bush so close to home.

Such a fantastic place! Everything you need and more! Our hosts were incredible and the game drive was an absolute blast! Already planning the next one!

Dieter K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter K

Rustig.

Goeie omgewing en stil.

Lize D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Fantasties.

Wonderlike ervaring. Almal het dit geniet. Mooi en netjiese akkommodasie.

Amy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S

Great place for a carefree and relaxing, peaceful visit.

The house was lovely and spacious and was stocked with everything we needed plus many extra nice to-haves. Enjoyed having the putt-putt, pool, and table tennis for some fun activities.

Donavan E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan E

We will be back.

Absolutely fantastic stay for young and old, and we had the most enjoyable family break. Thank you.

Philip G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Amazing.

The house has everything you need, such a lovely location, the house has everything you need. Thank you, Eric and Lolly, for an amazing game drive, very informative. Will definitely be back.

Alett V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alett V

Fantasties, baie rustig alles wat 'n mens nodig het.

Wat 'n verrassing, die verblyf is luuks, skoon met absoluut niks kort nie. Daar is regtig alles van gas vir braai en stoof, krag vir alles. Sal enige tyd aanbeveel vir almal. Kan nie wag om weer daar te besoek nie. Sal ver gaan om so uitstekende gasheer en veldgids soos Eric te kry.

Gita F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gita F

It was an awesome short "bush" break only one hour from Johannesburg. Great for tourists that cannot make the Kruger Park.

Hunters Pride offers a relaxing environment with lovely birdlife and game (zebra, warthog etc. ) grazing outside the house. Good for families as well.

Cherine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherine S

Luukse ontspanningsnaweek.

'n Heerlike ontspanningsnaweek. Gasheer, Eric, was baie gasvry en die wildsrit was baie gesellig gewees. Sal vir seker weer besoek. Perfekte naweek vir ontspan en destress na 'n lang jaar.

Hennie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Ongelooflike bosveld-ervaring.

Ons besoek aan en verblyf by Hunters Pride 39 was ongetwyfeld een om vir altyd te onthou en te koester! Eric en Lorraine se diens en gasvryheid was uitstaande en die verblyf was modern, luuks en netjies met alles wat jy nodig het en meer! Die sebras wat gereeld kom kuier het was nog 'n hoogtepunt saam met die verskeidenheid voëls! 'n Wildrit saam met Eric en Lorraine is 'n moet! Behalwe vir die troppe leeus en buffels asook renosters - wit en swart - en cheetahs wat ons gesien het, is Eric se kennis van die natuur uitstekend! Dit was beslis die eerste van baie kuiers!

Jani P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani P

Great experience.

Amazing stay - had everything we needed and more.

Coert L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert L

Dit het ons grootste verwagtinge oortref. Onbeskryflik lekker!

Vir die prys was die akkommodasie besonder luuks. Niks ontbreek ook aan die fasiliteite nie. Aandag word aan die fynste besonderhede gegee, soos bv. noodhulptoerusting, waterfiltrering, kniekombersies en vele meer. Badkamers, kamers en leefareas is pragtig. Speelplek vir die kinders en die natuur reg rondom jou!

Lucy N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy N

We had an absolutely fantastic holiday. If I could have stayed longer I would.

We stayed at the new unit S1, newly built. The hosts, Lolly and Eric are amazing, the game drive was so informative and not a dull moment. Absolutely loved the hosts. We were welcomed with open arms. The house was beautifully set with such comfortable beds, and amazing showers. Kitchen is well equipped. The upstairs chilling area is a must. We sat there most nights through the load-shedding, it even made us enjoy the load-shedding. From the heated pool to the fireplace. Just absolutely amazing. Loved every minute of being there.

Simone S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Was a great holiday.

Eric was very helpful. The house was perfect for our family.

Leanne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne S

Beautiful unit at Dinokeng.

We have just spent the most wonderful weekend at 39 Hunter's Pride. The unit was spotlessly clean, beautifully decorated and was extremely large and comfortable. Every possible eventuality was catered for - even additional cell phone chargers and torches were provided. Eric took us on 2 wonderful game drives and he was an extremely knowledgeable guide. He and his family went out of their way to ensure we had a fantastic time. We loved the zebras and warthog that popped past the patio throughout the day. This was truly a one of a kind experience and we cannot wait to go back again!

Andrew W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Everything was amazing.

Nothing but amazing service, facilities, price and location. From beginning to end I was blown away by the the passion and helpfulness from the owner. I would highly recommend this place to everyone.

Surina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina D

Gasvrye ontvangs deur Eric, die eienaar van die huis.

Heerlike paar dae van rus en ontspan! Die huis is ten volle toegerus met alles wat moontlik benodig kan word. Netjies en skoon. Heerlike paar dae van rus en ontspanning. Verskeidenheid wild en voëls. Heerlike wildsrit gehad. Sal beslis weer Hunters Pride 39 besoek.

Jacqueline L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L

Baie lekker plek! Sal beslis aanbeveel.

Mal oor die buitespa-bad en boma-area. Diere is lekker mak. Hulle kom tot by die huis.

Leon R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Pragtige plek. Rustige atmosfeer en heerlik gekuier.

Huis is baie netjies en uitstekend toegerus. Eric is baie gasvry, doen baie moeite en gee 'n uitstekende wildsrit!

Delene M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene M

Fantastiese verblyf. Als daar wat jy nodig het.

Eric en Lorraine het spesiale moeite gedoen. Die wildrit was baie interessant met al Eric se insette.

Hendrik E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik E

Baie mooi en luuks baie rustig.

Uitstekende akkommodasie. Baie vriendelike verwelkoming van eienaars. Luukse, baie goed toegeruste huis met verwarmde jacuzzi. Baie diere naby huis te besigtig. Uitstekende wildrit saam met Eric. Sal definitief weer gaan en vriende en familie aanbeveel.

Marilize B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Perfekte vakansie huis.

Die huis is baie goed toegerus en het alles wat jy mag nodig kry. Eric is baie vriendelik en neem jou self deur die huis om alles te wys. Ons sal beslis weer gaan en ek kan die huis vir enige iemand aanbeveel.

Charl G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G

Jou "huis" weg van jou huis.

Alles is daar wat jy sal nodig kry. Eric en Lollie is super vriendelik en sal graag help met enige iets. Wys jou persoonlik waar alles in die huis is. Sal definitief aanbeveel (en self weer terugkeer soontoe).

Lizel H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H

Net wat ons nodig gehad het, 'n heerlike wegbreek saam met vriendinne.

Hunters Pride 39 is regtig so lekker plekkie. Ons het dit vreeslik geniet. Die huis en kamers was netjies, alles was daar wat ons nodig gehad het. Dit was so lekker om op die stoep te sit met die rustigheid en natuurlik die voëltjies, sebras en bokkies wat elke nou en dan kom kuier, laat middag/aand om die Boma en ons dames het die Jacuzzi baie geniet. Ons sal verseker weer gaan kuier, was great. Baie dankie vir jou vriendelikheid en professionele diens, Eric.

Erik J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik J

Pragtige plek en alles wat jy aan kan dink is daar.

Ek het so baie van die plek gehou dat ek self 'n erf daar gekoop het. Lieflike stukkie bos en hier kan jy regtig afskakel, 'n halfuur se ry uit die stad uit. Die owners is awsome en maak seker jy kort niks.

Hendrik E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik E

Absoluut fantasties.

Ek sal Hunters Pride 39 vir enigiemand aanbeveel.

Cindy M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Awesome plek.

Die huis is pragtig, als wat jy nodig het en baie spasie. Lekker kuier stoep met 'n Jacuzzi wat 'n wenner is. Sal definitief die plek aanbeveel.

Neels M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Our family of 6 stayed at 39 Hunters Pride over the weekend of 7 August.

Our family of 6 stayed at 39 Hunters Pride over the weekend of 7 August 2021 and we did not want to leave. The house and all of its amenities were perfect – there wasn’t a dish or a piece of cutlery/crockery that the kitchen did not have, the Jacuzzi was ready upon our arrival, beautifully decorated rooms with comfortable sheets and towels and a view overlooking the patio where zebras were grazing, amazing fire pit and braai area where the family laughed and enjoyed the stars above and the bushbaby jumping in the trees. The host, Eric, was at our beck and call and ensured that we had the best time – he welcomed us at the entrance of Pride of Africa, escorted us to Hunters Pride, and showed us around the house. We can all recommend Hunters Pride as the hospitality and the house were out of this world. We will definitely be booking again in the near future. Maré family.

Wayne D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D

Absolutely fantastic.

From when we arrived till we left, it was amazing. The owner and his wife are fantastic people, they took us out on a private game drive for three and a half hours, this was awesome. When we got home on Sunday evening, they called us to make sure we arrived home safe and to personally thank us for using their lodge.

Carin D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Hunters Pride 39 is 'n fantastiese akkommodasie-opsie vir groot groepe.

Hunters Pride bied gesogte en baie netjiese sowel as moderne akkommodasie in Dinokeng vir groter groepe. Dit was ook 'n plesier om met die eienaars - Eric en Lorraine - te kommunikeer. Hulle het uit hulle pad gegaan om te verseker dat al ons versoeke aan aandag geskenk is en wou ook graag weet hoe alles nog verloop (het) terwyl ons daar was. Ons sal beslis graag weer daar gaan bly.

Bianca K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Fantastiese wegbreek.

Die plekkie het alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne wegbreek en die wild beweeg vrylik om jou. Sal dit definitief aanbeveel.

Irein B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irein B

Fantasties, rustige atmosfeer.

Baie modern, luukse, netjiese plek. Dit is fantasties toegerus, jy het niks meer nodig nie. Gaan en ontspan, dit is absoluut die moeite werd.

Marianne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Relaxing time with a birthday celebration.

Very comfortable stay in this spacious house with a beautiful patio, braai area and splash pool all overlooking the game reserve. Comfortable beds, well equipped all over and the dishwasher, washing machine and tumble dryer are a huge bonus. We enjoyed the visits by free roaming zebra, squirrels, chipmunk and red tail jackal. Lots of birdlife. On the other side of the fence we were visited by kudu, antelope, wart hog and wildebeest. We also enjoyed the putt putt.

Freda O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda O

Van A-Z is daar voor voorsiening gemaak in die huis net 'n haardroër ontbreek. Lugversorging in elke vertrek. Speelpark vir die klein kindertjies. Ons sal definitief weer teruggaan en dan ook vir langer as net 'n naweek.

Die Pride of Africa Nature Reserve is baie goed geleë. 'n Baie veilige omgewing. Maak seker jy bespreek jou wildrit-uitstappie om die Groot 5 te sien en/of om op 'n selfry te gaan. Wildreservaat se bewaringsfooi is ekstra.

Gert K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K

What a wonderful place.

Will definitely be going back there.

Lizelle D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Alles wat jy nodig het en meer!

Die eienaars was vreeslik gasvry en vriendelik. 'n Wonderlike plek om weg te breek vir jonk en oud! ?'n Stukkie juweel in die bosveld. 5 ster verblyf terwyl jy die bos geniet.

Sorien V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorien V

Wonderful, restful!

We really enjoyed our stay!

Lee D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D

Awesome stay.

We were surpised at the attention to detail and things provided that we wouldn't have expected.

Tayla W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla W

Such a great getaway!

Such a stunning house for a relaxing getaway! The house is beautiful, spacious and so well equipped with everything you could need! The owners are so friendly and gave us such great communication with answering all the questions that we had! I would recommend this to everybody I know and we will definitely be visiting again!

Annemarie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Bespreek dadelik!

Hierdie is die ideale wegbreek. Die huis is gerieflik met soveel addisionele voordele. Elke buitestoel het 'n kombers, genoeg ligte vir wanneer dit beurtkrag is, meer as genoeg eetgerei en glase, daar is selfs selfoonlaaiers in die kamers! As jy op soek is na 'n bederfwegbreek, is hierdie die plek vir jou!

Suné P - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné P

Awesome awesome awesome!

What an amazing weekend! Thanks to Eric and Lorraine for making us feel so welcome! We would be back again tomorrow if we could. The house has all the trimmings you need for that "home away from home" feeling!

Megan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D

Heerlike wegbreek.

Wat 'n lekker naweek! Huisie is wonderlik toegerus, netjies en skoon. Paul is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer gaan.

Candice G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice G

Awesomeness!

What an awesome weekend! The house is amazing, spacious and so well equipped with everything you could need! The owners are friendly and always willing to answer any and all questions! I would recommend this to everybody I know and we will definitely be visiting again!

Annedine V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedine V

Regtig 'n aangename ervaring.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Hunters Pride 39. Paul, die eienaar, het regtig uit sy pad uitgegaan om ons te akkommodeer en dit word opreg waardeer. Ons het heerlik gebly in sy huis en dit was so lekker privaat met die mooiste kamers en swembad met leefarea en boma-area.

Elzette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette D

Lekker wegbreek!

Het lekker saam met my gesin gekuier.

Amanda K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda K

Groot, mooi, stil.

Die eenheid was great in terme van ligging, grootte etc. Ek is baie teleurgesteld in hoe vuil die eenheid was en ook hoe baie goed nie gewerk het nie. Ek was baie rooi in die gesig tussen die dames wat saam met my gegaan het. Vuil yskas rak met bloed in in die yskas. Wasmasjien het muf in. Geen seep/blokkie vir skottelgoedwasser, so kon nie die masjien gebruik nie. Geen skottelgoeddroograk. Cutlery laai verskriklik vuil. Eetkamerstoele se leer trek af, wanneer 'n mens op die stoele sit is jou kleure vuil, onseker of dit stof is in die materiaal onder die leer? Baie slegte oog as my inloop nie so op foto's wat geadverteer word nie. Die hoofslaapkamer het 'n downlight wat nie afsit nie. Aande was geslaap, maar met die lig aan. 2de slaapkamer se en-suite lig sit nie af nie, hy flikker aan en af die hele aand. Spinnerakke onder die spieëlkas by plugpoint in enkelbedkamer. Termiet beskadiging in enkelbedkamer soveel so dat daar nie eers n skirting is nie. Jacuzzi was vuil en sluimerig. Wit swembroek sommer groen gevlek. 'n Groot TV wat nie werk nie, met 'n klein TV wat werk reg voor hom in TV-kamer. Overall was ek nie oortuig ek het my geld werd gekry nie.

Erik C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik C

Dit was ongelooflik lekker.

Heerlike bestemming in die bosveld.

Cecilia V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Heerlik, luuks en rustig.

Die verblyf is pragtig en luuks. Die diens is vriendelik. Paul het uit sy pad gegaan om die wildrit vir ons aangenaam te maak, en ons was bevoorreg om leeus van baie naby te sien.

Monika W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika W

Lekker plek om te ontspan en kuier. Gerieflik en modern.

Baie dankie aan Paul! Hy het self kom groet om te sien of alles okei is. Werklik 'n wonderlike huis. Groot met lekker geriewe. Baie dankie. Sal beslis weer kom!

Dina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Ons het baie lekker gebly en Paul het uit sy pad uit gegaan om dit vir ons so lekker as moontlik te maak. Sal beslis weer gaan.

Jolanda T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda T

Vir 'n familie of groep vriende om lekker saam te kuier.

Hunters Pride 39 is 'n groot, goed uitgelegde 3 slaapkamer, 3 badkamer huis met 'n lekker kuierarea buite en binne. Met 'n boma, groot stoep en Jacuzzi buite wat uitkyk oor die veld. Die binneruimte is goed uitgelê. Ons het gehou van die oopplan-kombuis met groot eetkamertafel. Aparte opwaskamer met wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Klein dingetjies kort aandag. Ons het as 6 volwassenes met 2 babas lekker gekuier. Dis naby Pretoria en ons het baie veilig gevoel.

Hennie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie N

Baie lekker luukse, rustige verblyf.

Daar kort egter heelwat aandag aan die verblyf. Heelwat ligte is buitewerking, daar is muise in die huis, die Jaccuzi-pomp werk nie. Tog was dit 'n baie aangename en rustige kuier in 'n pragtige luukse huis. Baie dankie.

Zabe J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zabe J

Ontspannend gewees.

'n Pragtige huis met goeie afwerking. Huis goed uitgelê. Klein dingetjies wat aandag kort.

Sinone P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sinone P

Aangenaam.

Die verblyf is regtig mooi. Dit was egter nie skoon nie. Netjies, maar nie ordentelik skoon nie, veral in die kombuis en badkamers word daar nie aandag gegee om die goed af te was en skoon te laat nie. Verder het ons lekker gebly.

Ivan G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan G

In die Bos! Pragtig en soveel meer as wat die foto's kan vertel!

Ons het vir 2 dae na Hunters Pride gegaan, en ek het maar vir die beste gehoop. Die plek is toe verbasend groot, mooi afgewerk en jy is op jou eie klein bosveld! Dit is romanties, maar ook great vir gesinne. Die 'Game Drive' was fantasties, het leeus en nog baie meer gesien. Die sonsondergang was ook 'n treffer op die 'Game Drive' sowel as by die huis. Ons het 'n fantastiese tyd beleef, en beveel die plek aan enige iemand.

Clorinda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clorinda V

Baie nice!

Sal enige tyd weer gaan. Baie lekker naweek gewees.

Jurgens D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens D

Ons het dit baie geniet.

Ons sal beslis weer by Hunters Pride kom kuier.

Annelie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie M

Vreedsaam met luuksheid en veiligheid en Paul wat uit sy pad uit gegaan het met elke game drive om dit iets besonders te maak.

Niks is te veel moeite vir hom nie en ons sal beslis weer sy plek besoek!

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Francois S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Francois S

Dit was onaangenaam.

Met aankoms was die huis nie skoon nie. Deurtrek met plaagvlieë. Swembad het glad nie warm geword nie. En geen plan is gemaak om dit reg te stel nie.

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Haywardsvreugde, Dinokeng Wildreservaat, Pride of Africa Natuurreservaat, 0151, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2ef4f32077c329c8ea41337d4f737d306752b3dd0285d45c2b8ab4cab6b4f10d1cbdc3fd286488ac47374ef8df35712332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 78 5 1 5 Farm Haywardsvreugde Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336682422964 28.377579411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang