Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Self-catering Cottages Hydrangea House Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 880 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hilton Self-catering Cottages Hydrangea House Cottage bied verblyf in 'n gaste-eenheid in 'n mooi en vreedsame tuin gevul met krismisrose op 'n werkende plaas in die Winterskloof-vallei, Hilton. Die Hilton Quarry-winkelsentrum is net 'n paar minute weg en die eenheid is naby die Midlands Meander en skole. Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang op 'n residensiële perseel en bied gerieflike, huislike verblyf in 'n plaasatmosfeer.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV.

Daar is ook 'n privaat buite-area in die pragtige tuin. Die kothuis het 'n alarmstelsel en 'n afstandbeheerde hek.

Die kothuis is 100 m vanaf die hoofteerpad op 'n ou spoorweglyntoegangspad. Ry versigtig in die bospaadjie af na die eiendom. 'n Gewone motor kan die pad begaan indien dit stadig gery word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilton Self-catering Cottages Hydrangea House Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb2f0cb7d3fd50795bc7b4e979a882d6931360643a8bef886c1fd2d4e5e1a198c63a3f08cd791e6a7e745410050f4396fda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 38 Sutton Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.579418827016 30.300154306468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang