Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hygge House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 52, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Hygge House is 'n kontemporêre selfsorghuis in die hartjie van die Robertson-wynvallei. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die wynroete wil verken.

Die huis gebruik sonkrag, bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders tot 3 jaar oud en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 van die slaapkamers het bababedens wat slegs op versoek beskikbaar is. 'n Matras kan vir 'n kind voorsien word. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort en die ander badkamers het slegs storte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Japonne is in die winter beskikbaar.

Die huis se kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus en het 'n eiland met stoele, asook 'n binnebraai. Die leefarea het oorgenoeg sitplek vir eet en agteroorsit en spog met 'n kaggel, TV met Netflix en gratis WiFi.

Buite is daar 'n verhitte swembad met sonstoele en 'n boma met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en word deur geslote-kringtelevisie gemonitor. Gaste kan by die nabygeleë wynlandgoedere gaan wynproe of toere geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Albertstraat 52, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hygge House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 52, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66583a3b9aa6c59d89c6533e0388d5d0f178557f091b0b2230d69b2717ea138cad4e3180d4b0a3c3566f32b1c86ad945c648?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 52 Albert Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7965007 19.8808629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang