Idwala Le Ingwe Holiday Home
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Idwala Le Ingwe Holiday Home is teen die Witwatersrandberge geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf, asook skouspelagtige uitsigte oor die vallei en op die Magaliesburgberge. Die eenheid is 5,4 km vanaf Hekpoort en 39,1 km vanaf Hartbeespoortdam.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke van hoëgehalte word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met pragtige uitsigte op die Magaliesburgberge en het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die stoep ontspan en die natuurlike omgewing geniet, of die braaigeriewe gebruik.
Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir gaste om te geniet, insluitend skemerkelkies, skilderagtige kruisritte, wat vooraf bespreek moet word, en die Swartwitpens-staproete langsaan. Verder kan gaste selfbegeleide staproetes verby die boskampe verken. Hartbeespoortdam, wat 39,1 km ver is, bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos toeriste-inkopies, Harties-kabelbaan, restaurante, knortjorry, slangparke, en 'n olifant- en aap-reservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Simon Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink Idwala Le Ingwe Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang