Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Lily Kaya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Impala Lily Kaya
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Donevan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donevan D

Fantastiese wegbreek!

Impala Lily Kaya, ons het lekker gebly! Soveel wild ervaar elke dag by ons huisie. Netjies en baie verwelkomend!

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Donevan, thank you for your support. I appreciate it and am truly glad you all enjoyed a memorable time at my property. Thank you once again for the positive review. Blessings and kind regards, Wayne van Biljon.

Impala Lily Kaya
Nicolette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Rus en vrede vir jou siel.

Voorwaar 'n fantastiese huis om in te bly met alles wat jy nodig het. Naby aan eetplekke en winkels. Wat 'n voorreg om soggens wakker te word en te sien hoeveel diere wag by jou stoep om gevoer te word. Jy word een met die natuur. Wayne, baie dankie dat jy jou stukkie paradys met ons gedeel het. Ons kom sommer gou weer terug vir nog 'n kuier.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Nicolette, baie dankie en dis altyd 'n seën vir my om my plekkie te deel in Marloth Park met gaste en dat jy 'n onvergeetlike tyd gehad het. Jy is altyd welkom en ek waardeer die ondersteuning. Seënwense vir jou. Hartlike dank, Wayne

Impala Lily Kaya
Lillian M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian M

A peace of heaven in Marloth Park.

We stayed at Impala Lily Kaya from the 31 March to the 5 April. What an amazing place. Very peaceful, the place has been maintained, clean and neat, and everything you need is there. Thanks, Wayne, you are an awesome host. So many animals came to visit right through the day. We really enjoyed our stay, and we will definitely be back.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Lillian, many thanks to you and your family for choosing to stay at my property - Impala Lily Kaya. It's always a joy and my aim to ensure guests have a memorable and happy stay. Wishing you a blessed 2024 further. With sincere thanks for your positive comments in the review. Kind regards, Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Pietru W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietru W

Peaceful, great wildlife and tranquility.

It was the best holiday I've had in years. The house was neat and tidy. Everything was there that we needed. The owner went out of his way to accommodate my son on dialysis. The wildlife was amazing. The 2 weeks flew past. You will definitely see me next year. If you're looking for something peaceful and relaxing, Impala Lily Kaya is the place to be. The splash pool was a bonus with the heat wave. The pool was clean and ready to jump in. I highly recommend this house. This will now be our yearly vacation place. Thank you for an incredible holiday.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Pietru and family, firstly I'm blessed to be supported by guests and I want all my guests to have memorable and great experiences during their stay at my property, Impala Lily Kaya in Marloth Park. Thanks sincerely for your positive feedback and it's a pleasure to assist to ensure your holiday is enjoyed to the best possible. Blessings to you and your family ahead. Kind sincere regards, Wayne

Impala Lily Kaya
Emil Kruger K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil Kruger K

Goed uitgele en gemaklik.

Netjies en gemaklik - goed geleë.

Cuan M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan M

Great, peaceful, relaxing, comfortable.

Awesome stay. Awesome host. Will most definitely return.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Cuan and family, many thanks for your review and glad that you all had a great holiday and memories. Blessed to have the privilege of sharing my property for your stay. Appreciate and kind regards, Wayne.

Impala Lily Kaya
Berna B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna B

Waarde vir geld, sal weer terug gaan.

Baie lekker gekuier, die plekkie het alles wat mens benodig. Ek is mal oor die boma buite. Elke aand tot laat om die vuur te ontspan.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi there, apologies for only replying now. Dankie vir jul ondersteuning by my plek. Bly julle het geniet. Sincere and kind regards.

Impala Lily Kaya
Helani N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani N

Goeie ligging en alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike wegbreek!

Ons het heerlik gebly met alles wat jy nodig het. Die boma was 'n wenner, want ons kon lekker om dit sit en kuier vir baie ure. Baie diere het kom kuier en die opset van die huis is baie prakties.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Helani, baie dankie vir julle ondersteuning en ek is baie bly dat julle 'n lekker vakansie gehad het en goeie herinneringe geskep het. Altijd opregte dank, Wayne

Impala Lily Kaya
Karin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Rustig. Ontspannend. En alles so skoon.

Dit was baie rustig en sal weer hier tuis gaan. Daar is so 1 of 2 dingetjies wat aandag kort, maar niks ernstig nie.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Karin, baie dankie vir julle ondersteuning by my huis. Ek waardeer jul resensie en wil altyd verseker dat my gaste 'n onvergeetlike en beste vakansie in Marloth Park beleef. Vriendelike groete, Wayne.

Impala Lily Kaya
Charné P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné P

Rus vir die siel.

Regtig 'n baie oulike plekkie. Ideaal geskik vir 'n gesin van 4. Sal beslis weer soontoe gaan.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Charné and family, sincere thanks for your support and positive feedback about your stay at my property. I'm happy to hear that it was relaxing and a recharge for your souls, which is always my aim for my guests. Have a blessed year and I look forward to seeing you next time. Thanks and kind regards, Wayne van Biljon.

Impala Lily Kaya
Vic M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vic M

Comfortable and clean house, everything needed is there.

Pleasant, lots of wildlife.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Vic and family, truly happy your stay was enjoyed and memorable. Thanks for your support, appreciated. Blessings to you all until next time. Kind and sincere regards, Wayne.

Impala Lily Kaya
Charmaine G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine G

Comfortable and relaxing.

Comfortable and well equipped. Has a braai, which was a welcome addition.

Wynand L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Relaxed and comfortable.

Relaxing and enjoyed the stay, although not wheelchair friendly.

Jan-antoni P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-antoni P

Small things to improve for guests, they might complain outright.

The small things such as no soap in soap dispensers, nor there being scourers for the dishes were unpleasant to have to deal with. The utensils were of extremely poor quality, such as blunt knives. The internet quality was also poor. Furthermore, the one air conditioning unit didn't work, and the portable magneto lights were faulty or falling to pieces. The host should at the very least make his guests feel welcome by providing basic amenities such as tea, coffee, and sugar, even in small amounts. Apart from that, it was an enjoyable stay.

Tertia G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tertia G

Rustig en kalm.

Vir die diere op ons voorstoep het ons lekker gebly en die linne was skoon. Dit het dit die moeite werd gemaak. Ek sal net voorstel dat die foto's opgedateer word, daar is nie 'n skottelgoedmasjien nie, en ook geen DSTV nie. Dat daar ook genoem word dat gaste self die swembad moet oopmaak.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Tertia, many thanks for your review and I appreciate your comments. I've taken note and as I manage, I'm updating things accordingly. Kind regards, Wayne van Biljon.

Impala Lily Kaya
Paulette K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Paulette K

Disappointing! We will never return to Impala Lily Kaya!

The roads to the accommodation were awful. I felt that the advert for Impala Lily was very misleading. We expected a sparkling pool (as in the picture above) but we felt that it wasn't prepared for visitors at all. No way could one have lain on the side relaxing. We had to remove the pool cover (we are elderly ladies). I actually fell off the narrow wall (quite high) while trying to put the cover on the next day! No fan was available in the living area, and we had to contend with mosquitoes, which wouldn't have been so bad had we used a fan. It was broken. The bed in the living area (which I requested) wasn't prepared, and I had to remove bedding from one of the rooms. The house itself was very comfortable with everything necessary (except the fan). Apparently, the solar light to the braai area had been vandalised prior to our visit. This didn't affect us as we only stayed one night (instead of the 5 we had booked). Very disappointing. We will never return to Impala Lily Kaya!

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Paulette, thanks for your comments and opinions about my property. Firstly, Marloth Park is located in the bush and I have no control over the roads and conditions. I truly apologise for not meeting the level of expectation you had and I wasn't aware of any age-related issues. It should be noted that opinions may vary drastically from guest to guest. I extend my sincere apologies for not attaining the expected levels for your holiday. Sincere regards, Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Corne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Ons het die besoek aan die diere baie geniet.

Wow, ek het nie woorde nie. Dit is netjies, goed gelee, met baie wilde diere.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Corne, I'm very happy you had a good holiday. Thank you for your support and it's always a privilege to share Impala Lily Kaya with others. Blessings and I truly appreciate your support. Sincere thanks, Wayne

Impala Lily Kaya
Erika G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

Wayne was baie behulpsaam en alles was skoon en netjies!

Baie lekker gebly en elke oomblik geniet! Die diere het ons gereeld besoek en die swembad was 'n lekker kuierplek vir ons. WiFi was puik!

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Erika, baie dankie vir julle ondersteuning en my doel is dat die blessing God vir my gee dat ek ook kan deel met ander mense om memories te bou vir jouself, familie en vriende. Blessings to you all abundantly for 2024. Sincere thanks, Wayne

Impala Lily Kaya
Emsie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M

Altyd lekker in Marloth.

Mooi plek, ons het 'n lekker naweek gehad, dankie Wayne.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Baie dankie Emsie. Happy julle die tyd geniet. Waardeer die ondersteuning. Seënwense vir die feesseisoen en 2024. Met hartlike groete, Wayne

Impala Lily Kaya
Lorraine K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine K

Great break away in the bush.

A very comfortable and relaxing stay. The owner is very attentive to your needs. There is a lovely splash pool for the kids, and wild game come to the back door to feed and have a drink. We enjoyed our stay and will be back!

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Lorraine, many thanks for review and thankful for your support at Impala Lily Kaya and happy for memories built. With sincere and kind regards Wayne

Impala Lily Kaya
Caitlin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin R

We had a lovely stay.

Wayne was more than helpful in every sense. We will definitely visit again. The house was spotless when we checked in, aircons came in handy. The kids loved the pool.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Thanks Caitlin for your support and positive review with your stay at my Property. Blessed you all enjoyed. Thankful and sincere regards Wayne

Impala Lily Kaya
Lucinda G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G

Baie lekker gebly.

Was skoon. Netjies. Wayne was baie vriendelik en behulpsaam. Diere wat om huis beweeg en kom vir pellets om te eet was 'n groot bonus.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Baie dankie vir resensie, waardeer en maak my happy jul dit geniet. Dankie vir jul support. Groete Wayne

Impala Lily Kaya
Divan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Peaceful.

What a wonderful place to go to completely relax and be completely at peace. We really loved the peace and the animals, thank you so much for a wonderful stay.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Divan, many thanks for your review of my Property - Impala Lily Kaya. I'm always blessed to know my guests have had a great, memorable time while staying in Marloth Park and the support occupying my house. Sincere thanks and appreciation always, Wayne van Biljon.

Impala Lily Kaya
Lizari S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizari S

Baie rustig.

Braai-area is lekker in die bos met die mooi naggeluide. Ons het 3 aande die leeus hoor brul.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Lizari, many thanks for your review and support staying at my place. Glad you all had a memorable time. Thanks and kind regards, Wayne van Biljon.

Impala Lily Kaya
Mariaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D

Ons het 'n wonderlike rustige week gehad. Net wat ons wou hê.

Die blyplek was gerieflik en skoon en Wayne, die eienaar, het gereeld kontak gemaak om te hoor of als nog reg is. Ons kom beslis weer daar bly.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Baie dankie Mariaan en baie bly julle jul wegbreek by my huis - Impala Lily Kaya, Marloth Park geniet het. Met danke vir jul ondersteuning. Kind regards Wayne

Impala Lily Kaya
Elsabe E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Gerieflike sakpas verblyf met 'n heerlike oop, netjiese voorkoms. Ideaal geleë en netjies, met alles wat nodig is.

Kan hierdie plekkie met gemoedsrus hoogs aanbeveel vir 'n gerieflike, netjiese verblyf, sal beslis weer besoek aflê. Gemaklike kamer uitleg en alles is daar wat benodig word, lekker naby al die plaaslike winkels. Beslis elke sent werd.

Marthie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie S

It was absolutely awesome.

Our stay was comfortable, clean and had everything we needed. Saw plenty of animals. Will recommend to people. Peaceful stay.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Many thanks for your support and review, appreciate sincerely. Blessings and kind regards, Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Lindi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Heerlike naweek.

Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad by Impala Lily Kaya. Net wat ons nodig gehad het.

Vivien O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien O

Perfect little gem in the heart of Marloth.

We will definitely be visiting Impala Lily Kaya again, we had a super break away. Thank you to Wayne for hosting us and going above and beyond to make our stay comfortable. Looking forward to next time.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Vivien, thanks for your comments and appreciate and that's what each visit must be for my valued Guests during their stay to walk away with blessed and happy memories for their holiday. Will look forward to your next visit. Thanks again for your support and have a blessed year further. With kind and sincere regards Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Heidi V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Was 'n fantastiese naweekwegbreek gewees.

Skoon, veilig en help vinnig om enige probleem uit te sort, sal enige tyd weer die plekkie besoek, baie dankie vir 'n lekker naweek.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Heidi, sorry I'm only replying now but thanks for your support in staying in Impala Lily Kaya for your holiday and memories in Marloth Park. For any future holiday that side I'll appreciate your support again and ahead pressing forward to ensure my guests have the happiest and most memorable stay. With kind regards and thanks Wayne van Biljon.

Impala Lily Kaya
Elana S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Baie lekker uitgerus.

Baie lekker gebly en wild gekyk. Altyd lekker in Marloth.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Baie dankie Elana, vir jul ondersteuning by my huis. Bly jul dit geniet. Kind regards Wayne

Impala Lily Kaya
Marilee D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilee D

Lekker gerus.

Die plek is baie skoon en netjies. Dit was net so bietjie beknop met 5 volwassenes. Baie rustig, die diere het gereeld 'n draai kom maak by ons huisie.

Carolina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V

Absolutely amazing.

Impala Lily Kaya is such a great home when you need to get away. Many animals visited us during the day. The swimming pool was great and sitting by the braai area at night was just as great. The owner checked in regularly to make sure we are ok. So far it's the best home we have stayed at.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Jessica, I appreciate your review and support with your stay in Marloth Park at my Property. Glad you had a memorable time and good meeting you all during Saturday with my visit also. Blessings for you and your family. Kind regards Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Fieland A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fieland A

Waarlik net soos dit beskryf is. 'n Paradys vir die diereliefhebber.

Eerste besoek aan marlothpark. Ons was in ons element in die bos. Te danke aan Wayne, die eienaar vir sy unieke plekkie tussen die bome met 'n swembad vir di afkoel van die laeveld se hitte. Robuust en pas in by die omgewing en agtergrond van laeveldse plantegroei. Nooit wilde diere so na aan ons sien kom nie, dis 'n pluspunt. Waterbak bring vlakvarke tot by jou stoep in die agtermiddag. Impala Lilly Kaya pas in by die bosveldagtrgrond en net reg vir die bosliefhebber. Dankie Wayne vir jou gasvryheid en jou geduld.

Michal P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michal P

Lekker om as basis te benut.

Kon baie rondry en dis 'n goeie basis om vanaf te werk.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Michal, many thanks for your review and support, truly appreciated. Kind regards Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Andre S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Was not bad.

No light at braai. Aircon in room with double bed is leaking inside the room. Pool is also leaking. Toilet paper holder is broken.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Andre, thanks for your review and the matters I need to attend to as per your comments. Sorry for any inconvenience caused during your stay. Thanks also for your support in staying at my peppery and I will focus on rectifying these anemones. Kind regards Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Rudi S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Amazing.

Baie goeie plekkie, baie lekker en net amazing om met die wilde diere te kan interact. Amazing en baie goeie kliëntediens van die eienaar. Ons het net bevind naby die braaiplek en boma dat die beligting glad nie goed is nie. Daar is wel 'n solar lig, maar dit hou nie eers 'n halfuur nie, wat baie gevaarlik is veral met kinders en 'n luiperd los in Marloth, anders is daar geen probleem nie en was net amazing gewees.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Rudi, many thanks for your review. We will also take your comments about lighting of seriously. My apologies for any inconveniences caused during your stay. I have also followed up with my staff to check the light, especially at the braai/boma area to ensure this matter is corrected for my guests. Thanks again for your support.
Kind regards
Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Cheserae B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheserae B

Absoluut awesome!

Ongelooflik baie lekker, spesiaal die stoep ons het kudus, wildebees, bokke en varke gevoer. Baie lekker geslaap met die aircon. Baie dankbaar ook vir die WIfi. Gerieflik geleë naby die supermark en die tuisnuiwerheid wat ook awesome was. Was bietjie onverwags om te sien geen skottelgoedwasser, die foto's wys daar was een. Maar was ingelig dat die skottelgoedwasser is stukkend.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Cheserae, sorry only responding now to your review. I apologise with regards to the no dishwasher. When I purchased the Property, the previous owner's did not leave that behind and I need to update the relevant photos to ensure my guests are not misled in regard to that benefit. Please forgive me for that and I thank you and your partner for supporting Impala Lily Kaya for your holiday and memories. Assuring you that should you again have a holiday in Marloth Park will appreciate your future support. With blessings and thanks Wayne van Biljon.

Impala Lily Kaya
Isak R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R

Dis is 'n baie lekker plekkie.

Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Baie diere het kom besoek daagliks. Plekkie is naby winkels en eetplekke. Al wat gepla het is die braai is ver van die stoep. Dit is egter nie so 'n groot probleem nie.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Isak, baie dankie vir jou ondersteuning by my plek. Ek is bly dat jul dit geniet het. Jammer oor die braai bietjie weg van huis/ patio. Als van die beste en blessings vir jou en familie. Kind sincere regards and appreciation Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Travis M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Travis M

A diamond in the rough.

The accommodation is a diamond in the rough, it has great potential if a little modernization is brought into this space. Apart from the need for slight improvements, I would recommend new cleaning products, not because the unit is dirty but rather because the current cleaning products leave a rather strong cleaning chemical smell in the unit. Wayne was a great host and constantly checked in to ensure that everything was good, always appreciate that small personal touch.

Izak G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Izak G

Positief: Baie diere gesien. Plek was skoon en netjies.

Negatief: TV sonder decoder. Al het ek my decoder saam gevat, sou dit nie gehelp het nie. Geen LNB op die dish nie. Verwyder TV op advertensie dit skep 'n wanindruk vir mense wat daar wil huur Dit is van geen nut vir enigeen wat huur daar nie.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi there, thanks for your review, positive and negative. I apologies for any inconvenience caused regarding the decoder. It is a smart TV with relevant cables needed for activation, I've never had any problems with guests when connecting during their stay. I apologies again for this. Kind regards Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Raymond M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M

It was a pleasant and a very quiet place with lots of game walking through.

We loved the place and hope to be back soon.

Adèle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adèle V

Baie rustige wegbreek.

Die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek. Ons kon vir ure lank op die stoep of in die plas poel sit en kyk na al die diere en voëls rondom ons. Die huis het alles wat ons nodig gehad het vir die naweek. Cherie is baie vriendelik het baie vinnig ons navrae beantwoord. Definitief 'n plek wat ons weer sal besoek.

Lynette G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G

Puik! Sien sterre.

Wonderlike ervaring!

Natasja N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja N

Was awesome!

Place was well appointed. Everything you would need.

Amy L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L

Very peaceful.

We had an incredible stay. Such a tranquil area with loads of visitors every morning and evening, the unit is very neat and has everything you need. Would definitely go back.

Elana S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Baie mooi plek. Heerlik gebly, geen skoonmaker vir die hele week.

Lig by braai sal ideaal wees.

Adele L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L

Dis 'n baie wel geleë plekkie in Marloth Park, vreeslik baie wild by ons deur gehad wat baie welkom was.

'n Baie nice plek, die splash pool was baie welkom met die warm weer en die wille diere het elke dag vir ons kom kuier. 'n Lig by die braai area sal baie gerieflik wees. Sal definitief weer gebruik maak van Impala Lily Kaya.

Chantel O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel O

Skoon. Voel baie tuis.

Sal enige tyd Impala Lily Kaya aanbeveel. Lekker plek, kids het dit geniet. Sal enige tyd weer terug gaan.

Morne K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne K

Baie lekker plek met klomp diere.

Die huisie is baie lekker en het al die basiese benodighede. Die huisie is net nie baie privaat nie, want die bure is nogal naby. Die plek kort ook so bietjie instandhouding.

Errol M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Errol M

It was satisfactory for our needs, neat but rustic.

Some finer details could be looked at, like toilet not flushing in spare bathroom. Swimming pool needs more attention. Other than that everything worked and was clean/neat enough. The photos make the house look much bigger than it actually is.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lanie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lanie M

Die plek was nie skoon nie.

Sien sterre.

Impala Lily Kaya se terugvoer

Hi Lanie, sorry only reply to your reviews now. I truly apologies for the matters raised in your review and consulted also with the previous Owner's and was informed she did try making contact during your stay without reply. I also personally stayed directly after your departure in my Property for the first time after Registration 21/12/22 and noted certain matters you raised. I had a meeting with the Cleaner/ Caretaker raising these matters what is his responsibilities I pay him for and was very firm that I cannot affird this type of review from any if my guests. Regardless, I'm currently attending to all matters to correct going forward that guests have a memorable and enjoyable holiday/ stay at my Property. I informed also Lekkeslaap to offer yourselves a free 2 night stay when convenient to yourselves as well as not overlapping any of my current Bookings during the year. You welcome to contact me directly also should you so wish. Again my sincere apologies for the inconvenience caused during your holiday. Assuring you of my best attention going forward. Kind regards Wayne van Biljon

Impala Lily Kaya
Ernst D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D

Perfect bushveld getaway.

I can highly recommend Impala Lily Kaya. You are surrounded by nature yet if you need to get ice cream or anything else from the shop it is just around the corner. Aircons in the house definitely help during summer as it does get hot, and there is a splash pool to cool down in which is an added benefit. The braai area is away from the house so you can enjoy braaiing under the stars while hearing the lions roaring in the background. At night Marloth Park really comes alive, be sure to take a torch and a UV torch, and download the ASI app, it is amazing to see what lives around you. If you are lucky you will spot centipedes, scorpions, frogs and we were lucky enough to find an Eastern Tiger snake.

Thami M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami M

Nice, perfect and so refreshing. Loved it.

We enjoyed the animal feeding, Lily Kaya is what you see on the pictures. Clean and nice home.

Kgomotso M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso M

Refreshing, peaceful.

Easy to find, everyone is friendly, it was a peaceful and quiet weekend. Exactly what we needed!

Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Baie stil omgewing. net wat ons wou hê. goed toegerus en diens van eienaar flink en vinnig.

Absoluut 'n juweel in die bosveld. huis was skoon en al die kamers was mooi toegerus. Huis het alles wat nodig is om daar te bly. Ons is vanplan om voor die einde van die jaar weer daar te gaan kuier.

Sandra S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra S

Dit was baie rustig, net baie warm.

Die plekkie is netjies en skoon, die plekke is perfek vir 'n jong gesin. Ons het baie lekker gekuier by Impala Loly Kaya. Ek stel net voor vir beter beligting buite.

Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sekelbos-rylaan 2200, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5478a13c4e1c2ae5256082886f6342c604bd505fea7502391f421987a8e98e96ee00fbfa8d3357b6f3fff0055f89b79d7887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 5) 58 5 1 5 2200 Sekelbos Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34654 31.77487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang