Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Da Bush

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir In Da Bush
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Irene M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Tranquillity and wonderful sunsets. Ideal for bird lovers.

Wonderful, friendly service. We had a most comfortable stay in spacious, clean and tranquil surroundings.

Andy S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy S

Awesome stay thanks.

Very nice thanks, really great.

Lyndal-lee S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndal-lee S

A wonderful place to recharge.

Wonderful stay with a fully equipped unit! Lovely warm shower, delicious rusks and lovely accommodating hosts. As a single female I felt very safe here. I highly recommend a stay here to recharge.

Margrit S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margrit S

We had a pleasant and relaxing stay in a friendly atmosphere.

We thoroughly enjoyed our 3-night stay at "In Da Bush", where our hostess made us feel most welcome. In the morning we were woken by the chatter of birds which were frolicking in the beautiful, well-kept garden, richly adorned with indigenous plants and trees. The spotlessly clean cottage is well equipped for self-catering with domestic utensils, and the bed is most comfortable. We recommend a stay at "In Da Bush" as a most welcome and rejuvenating break from the hustle and bustle of city life.

Johan J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Netjiese verblyf in rustige plaasomgewing.

Lekker gebly. Vriendelike ontvangs en diens van eienaar. Baie netjiese en skoon verblyf. Baie lekker braaiplek. Rustige klein plasie in veilige omgewing. Kan vir seker aanbeveel vir 'n aand of twee se wegbreek uit die stad.

Paul H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Lekker rustig en gemaklik.

Dit was baie aangenaam.

Johann V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V

Rustig, gerieflik en ideaal om te herlaai.

Die tyd wat ons by In Da Bush spandeer het, was presies wat ons nodig gehad het. Ilse is 'n wonderlike gasvrou en is daarop ingestel om gehalte diens te lewer. Ons sal gewis weer besoek aflê.

Karlien N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien N

Vriendelike, skoon verblyf.

Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Die eenheid was netjies en skoon! Dit grens aan die eienaar se huis, so dit is nie so privaat nie, maar dit het alles wat mens nodig het vir 'n een nag oorslaap vir besigheid.

Liam H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam H

Quiet and peaceful.

It was a very pleasant stay. The host, Ilse, was very friendly and flexible. The place was very nice, clean, and spacious. The room had everything you need and felt homely.

Salome V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Rustig, veilig en pragtig!

Baie oulike eienaars met 'n pragtige groot en gerieflike eenheid wat vir ons alles gebied het wat ons voor gehoop het. Sal beslis weer gaan!

Michal F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal F

Rustige, ontspannende en goed toegeruste verblyf.

Hoewel ons verblyf kort was, het Ilse alles gedoen om ons verblyf baie goed en lekker te maak. Baie goed toeruste, baie rustige en privaat verblyf. Voëllewe is wonderlik!

Michael W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Weekend break.

If you are looking for a place that is out of the way, quiet and serene while still being super affordable then this is the place to go! We were warmly welcomed by the owner and felt immediately relaxed in this bush/farm-style environment. "In Da Bush" is the ideal place to go and recharge your "soul batteries"! The room is very spacious and has all the necessary amenities. The patio with an open view of the property is ideal for a lazy day in the sun while perhaps reading a book and sipping on a coffee or other beverage, not a noise to be heard other than that of the nature around you. The undercover braai area exclusively reserved for the visitor is really a nice touch. Only aspect that is perhaps less than perfect would be the bed/mattress being somewhat too soft and unsupportive for the larger person or two persons. A note on the area and not the venue itself would be to be aware of the rather long dirt road leading to the location that is not suited for vehicles with low ground clearance.

Celia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Rustigheid van die natuur was awesome.

In Da Bush is pragtig en pynlik netjies. Die voëls, tarentale, fisante, duiwe en die liewe paddatjies by die visdammetjie was uit 'n ander wêreld! Het dit so geniet. Pragtige mense en die vriendelikheid vanself. Dankie, ons het dit regtig baie geniet en sal beslis weer kom kuier.

Friedrich V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich V

Ruim akkommodasie 4 km vanaf teerpad op 'n veilige perseel in die bos.

Moenie Google volg nie! Laaste verkeerslig voor die brug op hoofpad na N1 - draai regs en volg die instruksies. Plek is baie netjies met alles wat nodig is. Gasheer Frits en sy vrou is baie behulpsaam. Ontbyt buite onder afdak in tuin was heerlik.

Elsie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Awesome en baie rustig.

Met ons aankoms was ons hartlik verwelkom deur Ilse en twee oulike hondjies. Van die begin met aankoms tot en met ons vertrek was ons soos konings behandel. Die verblyf is op 'n plaas. Ons gedeelte was baie netjies, groot en baie privaat. Het tot ons eie braai-area gehad. WiFi was 'n bonus. Ilse en haar man is baie aangename mense. Sal In Da Bush beslis aanbeveel vir 'n paartjie wat net wil wegbreek en gaan rus. Indien ek weer 'n geleentheid kry om in Modimolle te oornag, sal dit net by In Da Bush wees. Dankie julle.

Chris T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Baie lekker en rustige omgewing.

In Da Bush is op 'n plaas in die Modimole omgewing en was werklik 'n aangename ervaring. Ilse het uit haar pad gegaan om ons oornag gerieflik te maak. Die aanwysings tot op die plaas was duidelik gemerk.

Jomien G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jomien G

Baie vriendelik, en lekker gelee in Bosveld.

Sien sterre.

Anita D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D

Rustig en baie stil.

Dit is baie rustig en stil. Netjies en die ontvangs was hartlik.

Santie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie H

Pragtige skoon en ruim plek met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier.

Maar dis ver uit die dorp en die pad daarheen is 'n grondpad wat nie met 'n gewone voertuig aangepak moet word nie. Het beslis 'n hoër voertuig nodig. 4Km sanderige grondpad. Die bed is ook net 'n gewone dubbelbed en nie geskik vir swaarder persone nie. Rustige atmosfeer in die bosveld. Alles is daar wat 'n mens nodig het. Groot, ruim vertrek en badkamer. Heerlike warm water. Varsmelk en koue water in die yskas en lekker beskuit. Goeie oornagplek of vir 'n paar dae erg van alles. Grondpad vanaf die dorp. 4Km sinkplaat en sanderige pad.

In Da Bush se terugvoer

'n Lekker ou grondpad ... ja, dit is die manier om 'n entjie uit die dorp te kom om die mooi en rustigheid van die bosveld te kan geniet. Dankie vir die resensie Santie. Dit was gaaf om jou en Peet te kon ontmoet.
Ilse

In Da Bush
Renée B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée B

Baie dankie Ilse vir die aangename kuier daar op die plaas, ons het lekker gerus en die natuur geniet.

Die varsuitgedrukte lemoensap is van die lekkerste wat ek nog gehad het en was 'n absolute treat! Ons sal vir seker julle plek aanbeveel en weer kom kuier as ons in die omgewing is. Dankie vir die gasvryheid.

Adele S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Uitstekend.

Ons was in Modimolle vir 'n rugbytoer vir my seun. Die plekkie was aanvanklik vir twee mense bedoel. Maar ons het 'n plek nodig gehad vir drie mense. Ilse was baie gaaf en het spesiaal vir my tienerdogter 'n ekstra bed voorsien. Ilsa, julle diens was uitstekend en ons was baie beïndruk. Baie, baie dankie vir julle vriendelikheid, goeie diens en vir 'n pragtige plek. Ons sal dit beslis weer besoek as ons weer in die area is.

Pj B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj B

Rustige en stil atmosfeer.

Baie rustig en stil, kan behoorlik ontspan.

Franciscus E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus E

Akkommodasie op 'n plaas naby die hoofhuis, maar privaatheid van gaste is behou. Lekker atmosfeer in die bos, maar steeds na aan alle fasiliteite.

Die gasvrou het ons op die hande gedra. Ons het laat gearriveer wat tot gevolg gehad het dat hekke oopgelaat moes word en na ons koms gesluit moes word, wat die gasvrou met 'n smile gedoen het. Ons was moeg en afgemat na 'n lang dag op die pad, maar die gasvrou het gereël vir genoeg droë hout en 'n braai, ons kon dus ontspan langs die vuur en weer ons batterye herlaai. Die eenheid beskik oor alles wat vir self-catering benodig word. Ons sal beslis weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen.

Albertus R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus R

Friendly, clean, spacious.

The room was very spacious and clean. The people are friendly. The advertisement was accurate. If you are looking for a comfortable stay near Modimolle, you must consider In Da Bush.

Stefan T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan T

Lekker rustig.

Baie netjies, definitief die prys werd.

Theuns R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns R

Huislike, rustige plaasgevoel. Baie skoon, netjies en gerieflik.

In Da Bush is op 'n plaas geleë nie ver uit die dorp nie, die plekkie het 'n baie rustige plaasgevoel, mense is baie vriendelik en gasvry. Binne - ruim vertrek, mooi versier, baie skoon en netjies met die nodigste wat jy nodig het. Buite - groot tuin met lekker onderdakbraai-area (genoeg hout is voorsien). Sal graag weer daar oornag.

Elisha L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisha L

Dit was 'n heerlike en ontspanne wegbreek gewees.

Lekker, rustige, stil, plaas-atmosfeer met 'n pragtige tuin vol voëls. Ons is voëlkykers en het dit baie geniet om op die stoep te sit en die voëls dop te hou. Die gastehuis is ruim, smaakvol en netjies. Dis gerieflik, ons het niks kort gekom nie. Ons het die middag lekker gebraai en later bietjie gaan stap op die plaas. Die eienaars is baie vriendelike en behulpsame mense.

Kosie O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie O

Alles was netjies, skoon en ruim.

Mooi badkamer en kombuis het al die nodige geriewe. Was lekker om by die lapa te sit en die bosveld te geniet. Ilse is gasvry en ons dadelik laat tuis voel. Sal In Da Bush enige tyd aanbeveel as oornagplek. Ons het dit geniet en sal weer wil teruggaan. Ons was op soek na 'n oornagplek in Nylstroom en In Da Bush was perfek.

Merlin M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlin M

Verras in soveel maniere.

Die plek en mense het ons verbaas. Hulle het ons vroegtydig gekontak, gehelp waar ons gesukkel het, op hoogte gehou van loadshedding, uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

In Da Bush se terugvoer

Beste Merlin
Baie dankie, ons is bly om te hoor julle het dit hier by ons geniet.
Groetnis
Ilse

In Da Bush
Gina T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina T

Perfekte oornagakkommodasie - jy sal niks meer benodig nie!

Die gasvrou het ons gehelp met 'n vroeër inkloktyd. Die plekkie is lieflik ruim en toegerus met alles wat jy sou nodig kry vir oornagverblyf. Dis altyd lekker om 'n houer koue water en vars melk in die yskas te kry wanneer mens op 'n warm dag arriveer. Baie dankie!

In Da Bush se terugvoer

Beste Gina en Werner
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groetnis
Ilse

In Da Bush
Abram I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram I

My stay was phenomenal

Warm welcome by the owner. They were friendly to us. They made us to feel like we were at home.

In Da Bush se terugvoer

Thank you, Abram.
It was nice meeting you and Mielda.

In Da Bush
George V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Lekker stil en rustige omgewing, baie mooi natuur, bome en wonderlike voëllewe.

Daar gaan nie baie aan in Nylstroom (Modimolle) nie, maar daar is baie te doen in die omgewing. Ilse het vir ons 'n paar voorstelle gegee en ons het baie van dit gaan doen soos Nylsvlei Natuurreservaat, Geluksfontein Goats cheese en vele ander. Ons het die langnaweek baie geniet en die gashere was baie vriendelik, behulpsaam en goed vir ons sonder om te veel te pla.

Louise D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Ideaal vir reisigers wat van die buitelug en naggeluide hou.

In Da Bush is 'n gerieflike afstand buite Nylstroom (Modimole). Die eenheid is geleë in 'n pragtige tuin met inheemse bome en plante. Ons is vriendelik ontvang deur Ilse en sy het seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig, Die eenheid is ruim met 'n klein kombuisie, eetkamertafel, lessenaar, gemakstoele en gerieflike dubbelbed. Daar is 'n lapa waar jy kan ontspan en selfs braai. Die kombuisie is ingerig met stofie of mikrogolfoond indien jy jou ete binne wil voorberei. 'n Baie ruim badkamer met 'n lekker groot stort en sagte handdoeke. Jy kan gerus daar bespreek.

In Da Bush se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Louise.
Dit was lekker om jou en Faan te ontmoet.
Groetnis
Ilse

In Da Bush
Dan H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dan H

A little way out of town (dirt/gravel road +- 4km) but quite OK for a sedan. Clean, comfortable with no whistles and bells.

Very welcoming hosts, definitely self-catering but there are restaurants in town if you don't mind the dirt road.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb223ab56e491f3f94f3ca713cf8203c1057fb8e926411a11de2ed2ec72d195af7fd8398928705cdce0ec869a77bf072eaa98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 34 5 1 5 Plaas Vygeboomspoort KR456 Gedeelte 10 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.743713442949 28.414417089272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang