Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Da Bush

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tranquillity and wonderful sunsets. Ideal for bird lovers. Wonderful, friendly service. We had a most comfortable stay in spacious, clean and tranquil surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Awesome stay thanks. Very nice thanks, really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndal-lee S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

A wonderful place to recharge. Wonderful stay with a fully equipped unit! Lovely warm shower, delicious rusks and lovely accommodating hosts. As a single female I felt very safe here. I highly recommend a stay here to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We had a pleasant and relaxing stay in a friendly atmosphere. We thoroughly enjoyed our 3-night stay at "In Da Bush", where our hostess made us feel most welcome. In the morning we were woken by the chatter of birds which were frolicking in the beautiful, well-kept garden, richly adorned with indigenous plants and trees. The spotlessly clean cottage is well equipped for self-catering with domestic utensils, and the bed is most comfortable. We recommend a stay at "In Da Bush" as a most welcome and rejuvenating break from the hustle and bustle of city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjiese verblyf in rustige plaasomgewing. Lekker gebly. Vriendelike ontvangs en diens van eienaar. Baie netjiese en skoon verblyf. Baie lekker braaiplek. Rustige klein plasie in veilige omgewing. Kan vir seker aanbeveel vir 'n aand of twee se wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Lekker rustig en gemaklik. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Rustig, gerieflik en ideaal om te herlaai. Die tyd wat ons by In Da Bush spandeer het, was presies wat ons nodig gehad het. Ilse is 'n wonderlike gasvrou en is daarop ingestel om gehalte diens te lewer. Ons sal gewis weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Vriendelike, skoon verblyf. Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik. Die eenheid was netjies en skoon! Dit grens aan die eienaar se huis, so dit is nie so privaat nie, maar dit het alles wat mens nodig het vir 'n een nag oorslaap vir besigheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liam H
1 nag
5.0
Okt 2023

Quiet and peaceful. It was a very pleasant stay. The host, Ilse, was very friendly and flexible. The place was very nice, clean, and spacious. The room had everything you need and felt homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig, veilig en pragtig! Baie oulike eienaars met 'n pragtige groot en gerieflike eenheid wat vir ons alles gebied het wat ons voor gehoop het. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb223ab56e491f3f94f3ca713cf8203c1057fb8e926411a11de2ed2ec72d195af7fd8398928705cdce0ec869a77bf072eaa98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 34 5 1 5 Plaas Vygeboomspoort KR456 Gedeelte 10 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.743713442949 28.414417089272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang