Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indabushe Eco Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker, mooi en baie rustig. Ons het baie lekker gebly, almal is baie vriendelik. Net jammer ons het geen water gehad vanaf die Saterdagaand nie en kon nie shower of skottelgoed was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very relaxing. We enjoyed our stay very much, surrounded by nature, a perfect quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig! Rustige plek in die natuur. Gerieflik naby geleë aan die besige pad oppad Wildtuin toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n aangename ervaring oppad na die Wildtuin. Gerieflike staanplekke en skoon badkamers. Dit was baie aangenaam, alles was skoon en netjies. Die houtafwerking is pragtig! Dit was lekker om te sien dat julle uitgebrei het sedert ons laas 4 jaar gelede by julle gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great will go again. Owner and his team are really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gaan weer gaan kuier. Great place to go and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelik, skoon en wonderlike tyd. Ons het Indabushe Eco Lodge baie geniet. Tot ons hondjie het lekker saam gekuier. Ons beveel Indabushe Eco Lodge sterk aan. Ons is binnekort weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gasvry. Spesiale dankie aan die gasvrou wat tot laat vir ons gewag het om oop te sluit en ons baie welkom laat voel het. Baie lekker geslaap, lieflike plek en sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

A wonderful stop-over en route to KNP. This is a lovely campsite with some fixed tents right next to the main road. Good for birdwatching.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 159 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968a6c778a9a3ef697011d9980cd1a567d36244f124a38ba631075ce3de3dc7cfc121e1edfc27226168619ba48ebb6e51a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 Indabushe Eco Lodge R539 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.439491753046 30.450940806548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang