Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Induku

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Induku
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corrie H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H

Goed toegeruste huis.

Ons verblyf was uitstekend.

Marine H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine H

Heerlike, gerieflike verblyf naby alles!

Heerlik gebly! Uitstekende ligging en gerieflike huis met alles wat ons nodig gehad het.

Herman S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Baie lekka, gerieflik gelee en sommer net awesome.

Baie lekker gebly. Gasvrou was besonder hulpvaardig. Baie meer as net goeie waarde vir geld.

Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Baie geniet. Sal graag 'n volgende keer daar wil bly, maar net vir langer.

Heerlik. Blyplek is netjies en goed toegerus. Plaas is pragtig, veral by die rivier. Eienaars is baie gasvry.

Linus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linus S

Kan ons asb weer daar bly!

Ligging is fantasieties! Net buite Stellenbosch maar rustige plaas omgewing. Baie goed toegerus en netjies. Heerlik om op die plaas te gaan stap - veral na die dam toe. Lugversorging bonus. Super vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Hester G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Pragtige verblyf in rustige omgewing - uitstekende waarde vir geld.

Induku het alles en meer gebied as wat ons verwag het. Goeie kommunikasie en baie praktiese toegangsbeheer. Uitstekende sekuriteit (alarmstelsel, veiligheidsheining/hek en sterk beligting rondom huis). Pragtig gemeubileerde/gestileerde huis met al die luuksedes van 'n eie huis (volle DSTV, lugversorging, WiFi, wasmasjien) met heerlike rustige stoepie en buitebraai area. Na vele Stellenbosch verblyfopsies oor die laaste 2 jaar, is Induku definitief ons eerste keuse vir toekomstige Stellenbosch besoeke. Komplimente aan die gasvrou vir uiters professionele diens.

Induku se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!

Induku
Sandra R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Highly recommended!

Cannot complain about a thing. Perfect stay. Loved it!

Kobus H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus H

Heerlik gebly tussen die wingerde in 'n wonderlike privaat huis.

Pragtige landelike atmosfeer minder as 10 minute van Stellenbosch middestad. Gerieflike, ten volle toegeruste 3-slaapkamerhuis, lekker privaat en kwaliteit beddegoed. Heerlik geslaap en gebraai. Sal nerens anders bly nie, net by Induku.

Antoinette B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Pragtige plaas, rustige en veilige verblyf.

Plekkie is mooi skoon en alles wat mens mag nodig kry, is beskikbaar. Die plaas is pragtig en dis heerlik rustig. Met die sonkrag saam weet jy nie eens van loadshedding nie. Lekker naby aan Stellenbosch om gou by die winkels uit te kom indien nodig.

Talita M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Gerieflike verblyf met 'n perfekte ligging.

Ons het heerlik gebly by Induku. Carrie het ons in elke opsig tegemoet gekom. Alle nodige inligting aan ons verskaf, ons kon nie vir beter vra nie. Dit was maklik en vinnig om in te boek en die plek was skoon en netjies en baie gerieflik. Die ligging, tussen die wingerde naby Stellenbosch, maar ook stil en rustig, is perfek. Dis 'n goeie basis om die omgewing vanaf te verken, naby verskillende wynlandgoedere en nie ver van die dorp af met sy verskillende restaurante nie. Ek kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Induku se terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde Talita. Dit was heerlik om julle te ontmoet. As julle weer kom kuier het ons heeltyd krag!

Induku
Ansie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Stil en mooi naby die dorp. Baie gerieflik.

Plaas atmosfeer, goed toegerus, skoon en gerieflik. Baie naby aan die dorp.

Danie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Uitsonderlike gasvryheid.

Die gasvrou het agteroor gebuig om ons vriendelik te ontvang en ons spesiale behoeftes te akkommodeer.

Marcelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Heerlike Kuier.

Ons verblyf was 'n baie aangename ervaring. Goed toegerus, netjies, skoon en lieflik geleë op 'n pragtige plaas. Het heerlik op die plaas gaan stap tussen die mooi boorde en rivier. Selfs gelaaide liggies wat gehelp het met beurtkrag. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en kan dit aanbeveel.

Hannelie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Baie aangenaam.

Bietjie probleme met beurtkrag. Ek stel voor dat daar 'n gasstofie moet wees, net om koffie en so te maak.

Lina N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina N

Comfortable, clean and very well situated.

I really enjoyed the proximity to where we needed to be in Stellenbosch. The privacy, cleanliness and value for money.

Induku se terugvoer

Thank you Lina.
We hope to have you back again soon.
Regards,
Carrie

Induku
Leon D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Dit was heerlik om elke aand huistoe te kom.

My seun het in Stellenbosch getrou. Die familie wat kon afkom het almal oorslaapplek gesoek. Induku het ons alles gegee wat ons wou hê. Baie dankie.

Frieda D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Heerlike kuier- en ontspan huis.

Die 3-slaapkamerhuis is uitstekend toegerus en is heerlik huislik! Dit is geleë in 'n pragtige omgewing tussen wingerde en vrugteboorde net buite Stellenbosch; dus 'n baie goeie ligging. Dis die tweede keer wat ons van Induku gebruik maak en beveel dit graag aan vir diegene wat van n rustige 'plaas' omgewing hou.

Frieda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Wonderlike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons het so lekker by Induku gebly. Dis keurig ingerig en is gesellig en goed toegerus!

Anna N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N

Gerieflik, skoon en netjies.

'n Mooi, moderne en gerieflike kothuis wat alle geriewe waaraan jy kan dink het.

Beukes W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes W

Sal beslis weer gebruik maak van Induku.

Sien sterre.

Susan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

A quiet calm stay yet so close to town.

Large house with a decent garden. Fully equipped kitchen. Good quality bedding. We enjoyed our stay and were perfectly positioned for Stellenbosch, Somerset West, Durbanville etc.

Petra S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra S

Well-appointed house with all the amenities and well situated.

Our hostess was a lovely and welcoming person and went out of her way to accommodate us. Thank you for a lovely stay and we hope to be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed gemeubileerde huis met alle geriewe en goed geleë.

Ons gasvrou was 'n pragtige en verwelkomende persoon en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Dankie vir die heerlike verblyf en ons hoop om terug te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedvertrouw Plaas, R310, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbV32Ud5OA23RUP95Z7fdq5FJVH8eeEf07ASLcGvL1K16jmJAE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Goedvertrouw Farm R310 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.954559453407 18.814940300928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang