Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity Apartments LG8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Infinity Apartments LG8
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Renette V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Ons was verras met die lekker woonstel, aandag aan detail en diens.

Drie nagte lekker geslaap tydens Sept 2024.

Tracey M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M

Wonderful.

It was a lovely weekend for me and my family. Enjoyed my stay. There is just no WiFi available, and the braai area needs to be in an enclosed area as the wind is too heavy on that side, causing our meat to be covered in ash from the coals.

Yolanda J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Pragtige views, netjies en modern.

Ek was mal oor die plek. As ek 'n positiewe inset kan gee sal dit wees om bietjie meer privaatheid op stoep te bewerkstellig deur 'n bietjie groter houtafskorting tussen die units buite op die stoep aan te bring. Verder was als perfek.

Charlene F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Perfect for a short stay.

Modern, very clean, beautiful view of the beach and walking distance from shops and restaurants. It's perfect for 2 people.

Marthi G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi G

Was uitsonderlik.

Sien sterre. Die beste.

Pieter L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Wonderlike 5 dae verblyf.

Staf is baie vriendelik en behulpsaam.

Rina J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina J

Baie oulik.

Lekker rustige omgewing.

Anthia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anthia M

Nice.

Enjoyable, clean. Love the view.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chad J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad J

Awesome and user friendly.

Perfect location.

Hannari B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannari B

Gesinsvakansie.

Goed geleë, stapafstand van see. Rustige, goeie omgewing en sentraal vir rondreis deur die dag. Die berguitsig was elke dag 'n seën.

L Esley F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L Esley F

Quite nice.

There was no bedding for the sleeper couch.

Infinity Apartments LG8 se terugvoer

Hi Lesley, thanks for the review. I see your booking was for 2 adults so our staff assumed the sleeper couch was not required. Sorry about that.

Infinity Apartments LG8
Johané F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johané F

Mooiste uitsig.

Mooi en lekker. Baie netjies. Naby alles.

Adele F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele F

The location was great, very well located in front of the beach and few minutes by shopping center and facilities.

The complex is amazing because you have also swimming pool, gym, barbecue area and squash area and security. The apartment is at the first floor, the kitchen is nice it is not super supplied but you have everything you need, the bedroom is comfortable just a little tight, the bathroom is good. The cleaning was good; we had just a bit of trouble many times with our car parking area cause there were always someone other cars. In the complex we had a lovely stay and we would love to come back.

Elthea F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elthea F

Gerieflik, maar het meer verwag.

Die area en uitsig was fantasties. Die woonstel was nie so skoon soos vorige plekkies waar ons gebly het nie. Die plekkie is vrek klein en as ons die die bank oopgeslaan het vir my seuntjie se bed, kan jy nie kanale op die TV verander nie. Die TV kas het los en skeef gehang en die badkamer deur kon nie behoorlik toemaak nie. En vir so 'n klein woonstel is dit privaatheid nogal belangrik.

Infinity Apartments LG8 se terugvoer

Hi Elthea,
Thank you for your review and sorry it was not to your expectations. Please do let us know a bit more in terms of the cleanliness as we pride ourselves on this aspect and would like to bring it up with our staff. In terms of the size of the apartment, the pictures are very clear and it is advertised as a 1 bedroom apartment. We do have 2 bedroom apartments available which I recommend you book next time you need the additional sleeping space.

Infinity Apartments LG8
Amanda P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Baie lekker gebly.

Die woonstel het alles wat mens nodig het en die uitsig was pragtig. Ons sal definitief weer daar bly.

Chantel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Stunning.

Stunning plek, goeie diens en ongelooflike mooi see-uitsig.

Rhona-leigh F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona-leigh F

Baie netjies, en uistekende uitsig.

Plekkie het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

Ronell J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell J

Van alles gehou, decor, uitsig. Sal beslis weer gaan. Net jammer die weer het nie saamgespeel nie.

Hou regtig van die plek. Mooi plek, uitsig, swembad en see. Modern. Sal dit beslis aanbeveel.

Karel F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel F

Baie netjies, sal definitief weer hier bly.

Die plek is baie netjies en skoon, met alles wat jy sal nodig kry. Die uitsig is verskriklik mooi en die hele plek is stil en rustig. Die beste is die veilige parkering onderdak op die perseel. Verskriklike lekker stort met alles wat jy benodig. Ons het baie lekker gebly en wou nie uit die plekkie gaan om rond te loop nie.

Karel F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel F

Die beste plek wat ons nog in die Kaap gekry het.

Ek en my vrou het nou al 2 keer hier gebly, en elke keer was dit perfek. Die veiligheid is verby uitstekend met parkering onderdak binne die gronde. Die uitkyk is ook net wonderlik. Eerste plek wat ons kry, wat die foto's en plek presies dieselfde is. As jy wil ontspan is dit perfek want almal is stil en rustig, die sekuriteit by ontvangs is verskriklik vriendelik en jy is naby aan alles - van mall tot strand.

Dawid K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Volledig toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel is baie goed toegerus met veilige onderdakparkering en 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg. Beslis waarde vir geld.

Marita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Netjiese skoon verblyf met pragtige uitsig!

Baie mooi plekkie met veilige parkering, pragtige uitsig oor Tafelberg en heerlike bed om op te slaap. Het baie lekker gebly!

Clarissa L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa L

Die kuier was fantasties, sal weer besoek.

Die verblyf was fantasties en ek sal mense aanraai om soontoe te gaan. Daar was 'n tekort aan niks nie. Alles is beskikbaar wat jy sal nodig het in so 'n woonstel. Parkering en dien alles net perfek. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Ons sal definitief weer 'n bespreking maak. Regtig fantastiese plek.

Nawaal D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawaal D

Relaxing weekend

We thoroughly enjoyed our breakaway weekend @Infinity Apartments LG8. It was peaceful, relaxing and we had so much fun in the pool overlooking the beach and Table Mountain. I would highly recommend this property. It is a self catering unit but with all the amenities it felt like a hotel. We will definitely be back.

Xolelwa T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolelwa T

It's a very beautiful and clean apartment with a nice view.

My kids enjoyed the WiFi and pool.

D M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
D M

Presies wat ons nodig gehad het.

Presies wat ons nodig gehad het, ons is spyt dat ons nie al 4 aande in die Kaap daar geboek het nie.

Akeem L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akeem L

Dit was lekker.

Die plek is baie mooi en daar is baie aktiwiteite, maar daar was geen waterbronne om mee te was en kook nie, die water was af.

Zelna M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna M

Apartment was nice and clean.

The apartment's bathroom lights are just very bright, no microwave lid. Everything was nice. Some noises early hour of the morning could be heard but otherwise, we enjoyed the cold rainy weather and the sound of the waves.

Cathy M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M

Ideal for a lock up and go and just needing a place to sleep.

The website does not mention that it is a shared balcony, which does not provide the unit with privacy or safety. Since there are no windows, doors need to either be open or closed, which is not ideal from a safety point of view nor for airflow.

Chad J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad J

My stay at Infinity was amazing.

I stayed for 5 nights and was disappointed in myself for not booking 7 or more nights. I loved the environment - it was nice and peaceful and I would love to come and stay there again as soon as possible. It's beautiful with gorgeous views of the sunset and Table Mountain. It's within walking distance from the beach. I personally loved it.

Ilze K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Pragtige ligging, veilig - alles wat mens nodig het!

Gerieflik en skoon, goed ingerig. Ons het by 2 afsonderlike geleenthede hier gebly. Sal weer so maak. Lieflike plekkie. Uitstekende sekuriteit.

Johann K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K

Dit was awesome.

Ons het baie lekker daar gebly en sal beslis weer in die toekoms daar bly.

Gary V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary V

Clean and neat.

The apartment was clean and neat with a spacious bathroom. Good value for your money.

Chante S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S

Fantasties.

Die verblyf was absoluut fantasties met die beste uitsig van die berg en die see. Die eenheid was vreeslik mooi ingerig ook en ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Sa Grinding W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sa Grinding W

Baie lekker gekuier!

Was net vir 'n vinnige (1 aand slaap) kuier daar, en ons was beïndruk met die netheid van die woonstel! Baie dankie.

Attie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Stylvol.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons weer gery het, het alles net seepglad verloop. Is hartlik ontvang en gewys hoe alles werk. Verder het ons dit net geniet. Alles was mooi skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Kon al die geriewe gebruik. Die ligging is baie gerieflik en die plek het 'n pragtige uitsig. Ek sal vir seker weer daar plek bespreek.

Heidi W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi W

Excellent accommodation exceeds expectation.

This apartment was all it promised to be and more. I could not fault it in any way - lovely finishes, pristine linen and a comfortable bed. A surprise snack tray and bottle of red wine was most welcome and special. I loved that the block was secure, that the passages were carpeted, and that ambient fragrance is used to add a classy finish. I am a very particular client and I was more than pleasantly surprised. Would go back in a heartbeat! Thank you to my gracious hostess.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende akkommodasie, oorskry verwagting.

Hierdie woonstel was alles wat dit belowe het om te wees en meer. Ek kon nie enige fout vind nie - mooi afwerkings, vars linne en 'n gemaklike bed. 'n Verrassingsblikkie en bottel rooiwyn was baie welkom en spesiaal. Ek was mal oor die woonstelblok en dit was veilig, die gange het matte gehad en die heerlike geure word gebruik om 'n elegante afwerking toe te voeg. Ek is 'n baie presiese kliënt en ek was meer as aangenaam verras. Sal teruggaan in 'n oogwink! Dankie aan my dierbare gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sonja Arijs P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja Arijs P

Perfect for short stays!

See stars.

Vivanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivanie V

Baie mooi.

Die plek is baie mooi, netjies. Sal enige tyd weer gaan.

Susan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Pragtig en netjies en vriendelike ontvangs.

Die uitsig oor die see en Tafelberg is ongelooflik! Ons het heerlik gebly.

Renique W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renique W

Sal definitief weer wil gaan.

Dit was baie gerieflik en netjies. Sal definitief vir hulle aanbeveel.

Thinus V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V

Sal nie aanbeveel aan iemand anders as hulle dieselfde as ons moet ervaar nie.

Swak kommunikasie. Sekuriteit pla mens, kom tot binne-in jou kamer, behandel ons asof ons nie betaal het nie. Maar ons het betaal wat vir ons gesê is en gereel is!

Infinity Apartments LG8 se terugvoer

Hi Thinus,
I am sorry for your experience and we will investigate further. However, you made a last minute booking which did not give us the necessary time to prepare, but we did our best to accommodate you and even wavered our last minute booking fee. We also communicated with you immediately.
You also decided to pay a deposit through TravelGround and a portion at reception, and the security were unfortunately confused by this. That does not excuse them from coming into your room and we will address this.

Infinity Apartments LG8
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infinity Apartments, Eenheid LG8, 98, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d36b8215561ed0653e94bf176f798b78379c3c864df9b94a6fc233ff6426d91bb8aa03b1cc8c0473c929862e3c745547ce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 98 Coral Road, Unit LG8, Infinity Apartments Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.809307649026 18.469484860783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang