Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn On Highlands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Inn On Highlands
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gamieda W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gamieda W

Peaceful.

Wow, what a beautiful place. We had a wonderful time. Rooms are very spacious with comfy beds and spectacular views. It's a beautiful venue for weddings. We really enjoyed our stay and will definitely recommend it.

Jako C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako C

Stil en rustige atmosfeer.

Alles wat ons benodig het was daar.

Dialouise T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialouise T

Heerlik!

Wat 'n heerlike oase! Die plekkie, is op die dam en dit was so rustig, mooi en skoon!

Nica K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nica K

Amazing.

Baie lekker gekuier, baie mooi uitsig.

Elizabeth N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth N

Great!

Our stay was very comfortable, beautiful surroundings. I will go back.

Chantal M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal M

Wish we could have stayed longer.

For a corporate get-away, we had a wonderful time and were beautifully taken care of. The manager truly goes above and beyond. Wish we could have stayed longer.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gavin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S

Very relaxing.

Everything was as expected. Surroundings are awesome, very relaxing.

Alicia F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia F

It was a one night stay and it was just how I imagined it would be peaceful.

Was everything I imagined it would be. Beautiful serene views next to the dam on your allotted deck. It's very cold obviously because it's winter, but the fireplace definitely helps with heating the place up.

Deonie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonie E

Baie aangename ervaring.

Dit was heerlik. Ons was naby alles. Ons huisie was skoon en voldoende vir die 10 van ons wat daar gebly het. Baie dankie aan Malindi vir die lekker verblyf.

Marlene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Accommodation for MTB event in the area.

We needed accommodation in close proximity to Oak Valley for an MTB event. Inn On Highlands offered us a very good self-catering option.

Joseph D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph D

It was comfortable, private and fun.

We felt looked after, we felt we had a place to ourselves and we really felt at home and one with nature. Truly beautiful scenery.

Seth V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seth V

Wonderful customer service.

Not only did Inn On Highlands offer to move our booking date without issue, but due to the rains preventing us from getting there, they held onto our phone we left it there and make a plan for us to stay another night. They supplied us with wood and blitz and the place had a nice hearth for a fireplace. The bed was comfy, the shower was hot and we had everything we needed to make coffee, supper, etc. I highly recommend Inn On Highlands as an awesome place to stay for a weekend!

Linda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Alles wat ons nodig gehad het.

Baie dankie vir jul vriendelike diens en mooi huisie. Ons het lekker gebly.

David W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Puik bestemming.

Ongelooflike wegbreek.

Claudina W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudina W

It was a great stay.

The place was beautiful. Lovely place for a big group of people.

Anika G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika G

Comfortable accommodation in a beautiful setting.

Comfortable accommodation with spacious kitchen/living area and bedrooms. Beautiful farm and area. We all wished we could stay longer. Malindi is a wonderful and responsive host.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois D

Maak seker waar die ligging van die eenheid is wat jy bespreek het.

Die foto's van die ligging van die eenheid was misleidend. Ons het die eenheid bespreek aangesien daar nie ander eenhede beskikbaar was nie. Die eenheid was skoon en netjies, soos op die foto's, maar die eenheid is reg langs die redelik besige Highlandsweg en die padgeraas was sturend. Daar is geen TV in die eenheid nie, en as jy wou braai, kyk jy direk uit op die pad. Die eenheid kyk uit op werkershuisies en daar was deurloop van werkers deur 'n gat in die grensmuur. Ons was nie gemaklik om in daardie eenheid te bly nie, aangesien die bestuurder ook vir ons 'n alarmdrukker met 'n paniekknoppie gegee het. Hiermee saam was die diefweer op die vensters nie gerusstellend nie. Die bestuurder het wel 'n luukser eenheid aangebied, met 'n addisionele daaglikse bedrag wat ons sou moes inbetaal. Ons het egter besluit om eerder ander akkommodasie te soek, en het dus ons volle verblyfgeld verloor.

Inn On Highlands se terugvoer

Goeie dag Francois,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer om te hoor dat julle ongelukkig was. Mr Pink is ons mees bekostigbare huisie en hy sit by die ingang by die plaas hek. My huis is oorkant Mr Pink en ook by die ingang. Die pad is besig gedurende die dag maar stil in die nag. Die kinders van die plaas langs ons het nou onlangs 'n gat in die muur gemaak en ons is van plan om dit toe te maak. Nie een van ons 13 huise het televisies in nie. Met aankoms handig ons vir gaste die sleutels met 'n drukker wat 'n knoppie het om die alarm te stel en 'n knoppie om in en uit te kom by die hoof hek en nie 'n paniek knoppie nie. Ons het nog nooit 'n insident gehad nie. Die 4-slaapkamer luukse huis wat vir jou aangebied was het 'n hoë tarief per nag en ek het dit vir jou aangebied teen 'n goeie prys. Ek is weereens jammer om te hoor julle was ongelukkig met die verblyf.

Inn On Highlands
Stephne F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne F

Dit was asemrowend mooi en die rustigheid is werklik baie lekker.

As enige iemand 'n wegbreek wil hê; hierdie is een van die mooiste plekke met die rustigste omgewing wat ek in n lang tyd beleef het. Ek sal verseker weer gaan en hoop om langer te bly.

Charne P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne P

Beautiful, serene stay, idyllic surroundings.

The little rooms are lovely and have everything you need, and the surroundings are absolutely beautiful. The lake with the weeping willows, rolling hills in the background and orchards are like a scene from the English countryside. Would definitely recommend this to anyone wanting a nice, peaceful getaway.

Tracy R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R

Was awesome.

Best location, awesome view and just peaceful. The way we like it. Will definitely recommend.

Deon A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon A

Het ons tyd by Inn On Highlands baie geniet en sal definitief gou weer gaan!

Eenheid waarin ons gebly het was baie skoon en het alles wat jy benodig. Rustige plaasomgewing met mooi uitsigte.

Jan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Baie lekker, rustige atmosfeer.

Kan dalk beskuit gee om saam met koffie te drink as jy opstaan.

Lynette E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette E

Excellent relaxing weekend.

On our arrival, our host was friendly and helpful. The accommodation was very nice and we were situated on the water's edge as shown in the picture. The only problem is there are a lot of mosquitoes so do take some peaceful sleep along. A well-equipped kitchen and good facilities for braaiing. All in all a wonderful relaxing time was had by all. The accommodation is well situated.

Desmond M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond M

Friendly and uncomplicated.

Malindi was friendly and uncomplicated.

Christoff L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christoff L

Was heel lekker.

Stort net verstop.

Chloe A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe A

Lovely Christmas spent with family.

This was the perfect place to spend our Christmas away with the family. The cottages were well equipped with all we needed. Having lunch on the patio over looking the farm was something nice and different. The owners were warm and welcoming. We really enjoyed ourselves and had a wonderful time.

Jana V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Hemel

Baie baie dankie Inn On Highlands vir die pragtigste wegbreeknaweek. Mr Gold was die perfekte ligging vir 'n breek weg van die alledaags. Dit was vir ons super spesiaal.

Catherine L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L

Onvergeetlik.

Dit was 'n ongelooflike ondervinding. Alles was van boonste gehalte. Sal graag weer daar wil bly.

Mpho O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho O

Wow, wow, wow!

This place is absolutely breathtaking! Situated in a gorgeous valley, alongside a beautiful dam. The ideal spot to get away, unwind and relax. It's better than a spa day! Our host, Malindi was very accommodating and such a friendly person. Thank you very much, we will most definitely be back!

Sjani D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjani D

Perfekte naweek wegbreek.

Dis 'n pragtige plek, rustig langs die dam met asemrowende uitsigte. Heerlik geswem en visgevang. Die huisies is besonder netjies, lyk nuut en baie goed ingerig.

Elizca V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca V

Lekker oorgeslaap vir een aand.

Sien sterre.

Reze B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reze B

Rustig, sielskos, pragtig!

Ongelukkig net 1 aand daar geslaap, sou heelwat langer daar wou gebly het. Huisie is goed toegerus en skoon. Malindi het ons baie vriendelik ontvang en volgende oggend kom inloer om te hoor of ons lekker geslaap het. Die eienaar, Stefan, het ook kom inloer. Baie vriendelike mense. Inn On Highlands sien ons beslis weer.

Helle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helle S

It was a stay for a wedding. I was nicely accommodated and appreciated the early arrival very very very much.

Think perhaps warn guests they would need an appropriate vehicle to navigate. None the less, thank you for a lovely stay.

Wanda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Lushof vir ontspan en saam kuier

Inn On Highlands is die perfekte plek om die somer te geniet saam vriende of familie. Die strandjie as deel van die dam was 'n gunsteling! Voldoende braaiplek, baie skaduwee en goeie geriewe. Ons het die dek vir die dag gehuur en het 'n keuse gehad tussen 'n behoorlike pizza-oond of die braaiplek. Vir ons groep van 13 met 'n spul tieners, was Mr White die ideale blyplek. Die huis is baie basies toegerus - nie voldoende sitplek of eetgerei vir soveel mense vir 'n lang tydperk nie maar oorgenoeg kamers en gemaklike slaapplek. Was baie skoon en netjies en pragtige linne op die beddens. Wonderlike uitsig van beide die dek en die huis en stapafstand van mekaar. Dis in 'n pragtig deel van ons land en so naby Kaapstad en voorstede.

Janine M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Beautiful, peaceful and absolutely idyllic.

I think the photos on the website don't quite do this venue justice, the flow and interior design is just lovely. There is also the outside overlooking the lake, nature at its most peaceful and beautiful. Definitely intending to return soon.

Jody P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody P

Absolutely amazing and peaceful.

It’s a beautiful location with breath taking views. Nice for family and friends. It is very safe and the Owners are really friendly. Highly recommended for anyone who wants a break from the hustle and bustle of everyday life.

Liebe B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liebe B

Genotvol.

Dit was lieflik om hier te woon - ons sal beslis weer soontoe gaan.

Berna P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berna P

Jou siel word verfris.

Heerlik gerus, mooiste uitsig. Het in Mrs Brown gebly en enigste negatief was dat daar nie baie privaatheid is as albei huise buite kuier nie. Sal egter verblyf ten sterkste aanbeveel.

Adel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel S

Rustig, mooi en lekker swemplek in Elgin.

Hierdie is die ideale plek om jouself te vestig vir 'n vakansie in Elgin. Naby die wynplase, Peregrine en die Railway Market. Ons het in een van die tweeslaapkamerhuisies gebly wat uitkyk oor die dam. Dit is vier eenhede wat aanmekaar is, maar met aparte ingange. Die eenhede is een groot kamer met die bed, leefarea en kombuis in een. Die badkamer is oop, maar die toilet het 'n deur wat toetrek. Daar is nie 'n braaiplek nie, maar mens kan vir 'n Weber vra. Daar is nie 'n stoof nie, maar wel 'n mikrogolf en ketel asook 'n braaiplaat wat in die muur kan prop. Die grasperk en dek voor die eenhede is baie lekker vir kuier en ontspan. Dis 'n 5 min stappie rondom die dam tot by die swemplek waar daar 'n klompie kano\s is vir almal om te gebruik. Alles wat mens kort vir 'n baie rustige vakansie!

Marlene P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene P

Basiese akkommodasie met goeie beddens en swemdamme vir die kinders.

Ons het ons kuier baie geniet aangesien die kinders hulleself heerlik in die dam vermaak het. Die uitsig is pragtig. Die kombuis kan doen met 'n paar ekstras.

Trilochan K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trilochan K

Close to nature and comfortable stay.

Beautiful views and nice location.

Leon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Relaxing environment

We had our anual strategie planning weekend. All requirements met.

Boshoff S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boshoff S

Gerieflik.

Baie oulik en gerieflik.

Annedien D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedien D

Baie gerieflik en mooi skoon met 'n lekker bed en warm stort.

Ons het baie lekker gebly. Die mure tussen die afsonderlike huisie is baie dun, maar gelukkig was ons bure rustige mense.

Sylvana F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvana F

Absolutely amazing venue and location.

This was mine and boyfriends first trip together and what a memorable one. Thank you. We will definitely return in the summer. Such wonderful service from the host. Thank you.

Leanie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie K

Heerlike plek vir ontspan met familie en kinders!

Nicky was baie vriendelik, het deur die loop van naweek opgevolg om seker te maak alles is reg en ons is gelukkig. Plek was pragtig, skoon en netjies. Sal beslis weer by hulle bespreek. Baie dankie Nicky.

Inn On Highlands se terugvoer

Dear Leanie,

Thank you for your lovely review and I am pleased you found our place is what you were looking for and enjoyed the dam and the surrounds and relaxed a bit.
You and your family were a pleasure to meet and be of service to and hope to see you again soon.

Kind Regards,
Nicky

Inn On Highlands
Jody P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody P

It was absolutely amazing. The views, location, facilities and warm welcoming.

The views, location, facilities and warm welcoming. Definitely a place I would love to come to again.

Inn On Highlands se terugvoer

Dear Jody and group.

Thank you for your lovely comments and I am pleased you all enjoyed your stay over New Year.
It was lovely meeting you all and have a wonderful 2019.

Kind Regards,
Nicky

Inn On Highlands
Gill V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gill V

Perfect break away from the city.

The peacefulness of the setting, the bird life and the closeness to Cape Town made this a perfect getaway for a few days. Our hosts were attentive and the bed marvellously comfortable. Thank you.

Marine T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine T

Perfekte plek vir ons oggendtroue.

Ons het op Saterdag, 27 April, by Inn on Highlands die perfekte oggend troue gehad. Keith, die eienaar het van die eerste e-pos uit sy pad gegaan om aan al ons behoeftes te voorsien. Ons gaste het Vrydag-aand by Inn on Highlands arriveer terwyl ons die dek by die dam gereed gemaak het vir die 08:00 seremonie die volgende oggend. Tussen al die gaste inboek het Keith steeds seker gemaak ons het alles wat nodig is. Ons oggendtroue was meer as wat ek verwag het! Die gaste was mal oor die eiendom, omdat hulle stapafstand van die trou-area was. Die pragtige uitsigte oor die Grabouw-vallei het ook bygedra tot 'n perfekte naweek. Saterdag-middag het ons die kuier voortgesit deur 'n braai by die restaurant-area te hou en weereens het ons gaste heerlik gekuier. Die huisies is goed toegerus en almal het heerlik gebly. Sal beslis Inn on Highlands aanbeveel vir groot groepe (Ons was rondom 55 mense).

Zade B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zade B

It was good, comfortable.

Was a good stay. However, the WiFi did not work and the milk in the fridge was way past its expiry date. I do think prices are a bit high. The water in shower also had a weird odour, I assume its dam water.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was lekker, gerieflik.

Was goeie verblyf. Die WiFi het egter nie gewerk nie en die melk in die yskas was verby die vervaldatum. Ek dink die pryse is 'n bietjie hoog. Die stortwater het ook 'n vreemde reuk. Ek neem aan dat dit damwater is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Inn On Highlands se terugvoer

Dear Zade,

Thank you for taking time to review us.

Apologies for the milk supplied but if notified we would have gladly replaced it with fresh milk.
I'm not sure why the wifi wasn't working but our service provider did attend to it the following week after your stay.
Sorry about the smelly water, unfortunately housekeeping forgot to run the hot water stored in the geyser before you checked in for odors, this sometimes happens when the cottage hasn't been used regularly. Our water comes from a borehole 70m deep and is quite fresh and drinkable.
Kind Regards, Nicky

Inn On Highlands
Corika D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corika D

Spectacular view, peaceful rejuvenating visit.

Good and friendly service. Everything need and clean. Lots to do in surrounding areas. Really had a bliss time.

Annamie N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamie N

Was baie lekker.

Ons het lekker gebly. Miskien kan elke kamer se braaigedeelte meer afgeskort wees op die stoep. Vir meer privaatheid. Ek wil nie sien wat die bure doen nie. Ons was daar ter selfde tyd dat 'n groep spanbou gehad het. Ons wou eintlik ook romanties langs die dam sit maar die feit dat dit nie privaat is nie het ons weerhou. Dis 'n baie mooi en rustige plek as daar nie spanbouers is nie.

Jennifer W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W

Asemrowende familie Kersfees.

Die blyplek was netjies en gerieflek vir ons Kersfeestydjie. Nicky was baie behulpsaam en vir ons die kantoor bar fridge gegee vir almal die nagereg. Sy is die beste. Die beddens kan jou behoorlik insluk as jy wil rus. Die kinders het die dam geniet.

Kurt V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt V

Pragtige huis, rustige atmosfeer en perfek vir die gesin.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad by Inn on Highlands in die Elgin Vallei. Ons eerste keer in die vallei, en dit was net ongelooflik lekker. Ons was 2 gesinne van 4 (kinders 4 jaar en 2 jaar oud) en 'n Oupa wat almal saam in Mr Blonde gebly het. Lekker grasperk buite met 'n buitebraai en tafel om buite te kon eet. Goed toegeruste kombuis met alles wat mens nodig kry. Die kamers is ruim en die badkamers baie mooi met baie lekker storte. Het gevoel soos enorme upgrade van ons huisie af. Beddens, duvet, linne alles verskaf. En dan was daar die dam waarin ons gaan swem het. Kinders het veral geniet om op die kanoes wat daar beskikbaar is vir gebruik te speel, en ons almal het op die dam uitgeroei om die rustigheid en rus vir die siel net in te asem en te absorbeer. Daar is nie twyfel nie, ons gaan vir seker weer terugkom na Inn On Highlands.

Inn On Highlands se terugvoer

Dear Kurt,
Thank you for the wonderful review, and we are very happy you enjoyed your stay.
It was a pleasure having your family visit us, and we hope to see you again soon.
Kind regards, Nicky.

Inn On Highlands
Karlien W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W

Heerlik ontspan.

Dankie baie lekker gekuier. Alles netjies gewees en genoeg spasie vir ons groot groep. Kom weer kuier.

Inn On Highlands se terugvoer

Dear Karlien,

Thank you for your kind review, we are happy you enjoyed your stay and hope you and your family is in good health.
We look forward to seeing you all soon.

Kind Regards, Nicky

Inn On Highlands
Rene W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene W

Peaceful, scenic and well-positioned to explore the Elgin Valley.

The hosts are very helpful, with lots of extra info should you require it. Very comfortable unit (at the dam).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, mooi en goed geleë om die Elgin-vallei te verken.

Gashere baie hulpvaardig met baie ekstra inligting vir as jy dit sou nodig kry. Baie gerieflike eenheid by die dam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leonardia R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonardia R

Was baie lekker en opwindend gewees!

Ontvangs was baie goed, sal dit aanbeveel!

Yvette R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R

Rus en vrede.

Lekker rustige, pragtige omgewing.

Corlé S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé S

Ongelooflik, kon nie vir 'n lekkerder naweek vra nie.

Sien die sterre.

Inn On Highlands se terugvoer

Hi Corlé,
Dankie vir die wonderlike resensie, ons is baie bly jy en jou vriende het jou verblyf geniet in Mnr Blonde oor Nuwejaar naweek, ons sien uit daarna om jou weer te sien vir enige geleentheid.
Vriendelike Groete,
Nicky

Inn On Highlands
Marni R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marni R

Baie oulik.

Ons het die naweek baie geniet.

Wikus V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Vriendelik.

Baie vriendelike ontvangs. Voorstel van plek om te eet was heerlik en ook gewilligheid om uit te help met my fiets oor 'n "race" naweek sal altyd onthou word.

Inn On Highlands se terugvoer

Hi Wikus,
Dankie vir jou komplimente oor jou verblyf met ons.
Ons is baie bly dat julle jou ervaring met ons geniet as ook wat ons vallei aangebied tydens die naweek.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer to sien.
Vriendelike groete,
Nicky

Inn On Highlands
Vanaf
Vanaf R1 435
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 435
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonopplaas, 62A Highlands-weg, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c7aefc4b8642570ad04af13806991c3f59d285490831247b7e7339cc44a516e9c3a4d7a4a5cc7050432ac03b5f9d495801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 435 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Sonop Farm 62A Highlands Road 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.215206 19.05163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang