Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intundla's Rest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Intundla's Rest is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark, 'n natuurreservaat en vakansiedorp suid van die Krugerwildtuin. Hier wei vrylopende wild soos koedoes, kameelperde, sebras, vlakvarke en wildebeeste.

Die grasdakhuis het plek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is in die kothuis langs die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die solderkamer lei na 'n dek, het 2 enkelbeddens en bied toegang tot sy eie badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffiemasjien, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel vir 6 in die leefarea. Daar is ook lugversorging in twee van die slaapkamers en die leefarea. Die leefarea het 'n TV en die huis het gratis WiFi en 'n alarmstelsel. Daar is ook 'n omsetter vir die WiFi in die geval van beurtkrag, sowel as 'n omsetter waaraan die TV, yskas-vrieskas, alarm en lig gekoppel is.

Die huis bied toegang tot 'n stoep wat 'n uitsig oor die plonspoel en die boma bied. Daar is veilige parkeerplek op die perseel wat deur 'n plaaslike sekuriteitsfirma beskerm word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Barry S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies. Was 'n unieke ervaring. Ek het my verblyf klaar weer uit mekaar gesit. Gaan Feb weer kom kuier. Baie dankie!
Okt 2024
Dominika L
Saam met vriende
5.0
Die wilde diere kom letterlik tot op die voorstoep! Dit was uitstekende geriewe. Ons het geen probleem gehad nie, en almal was vriendelik.
Sep 2024
Elsie V
Saam met vriende
5.0
Very nice. We enjoyed it very much. Nice and comfortable and everything we need. Dit was heerlik en ons het dit baie geniet. Bekostigbaar en veilig. H...
Sien meer
Sep 2024
Hesmarie V
5.0
Die netjiese goed ingerigte eenhede het bygedra tot 'n gerieflike kuier! Ons het tuis gevoel!
Jul 2024
Christelle G
5.0
Die diere was 'n groot bederf. Baie lekker - Kamers was skoon en netjies.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Intundla's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e122b94793710fcfb86136d9ddbc01ec749183ab9106f45a4fa005dc83419bbbbccd239bb15de06b549d3a3dc9cbbd5ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 424 Karee Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3789406 31.7611968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang