Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Rock Cabanas 7

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Sunitha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Besides the R100 extra for visitors parking that we had to pay per night, everything was overall a good stay. Everything was nice. We should have been informed of the R100 parking fee for visitors, which we had to pay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Sunitha, It is the policy of the complex that only 2 vehicles are allowed, more have to pay for extra parking. And you did not mention extra vehicles and that you'll be having extra guests. But I understand your point and apologise.

Cindy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Fantasties, kon nie vir beter gevra het nie! Die plekkie is absoluut net perfek vir ons gesin gewees. Is pragtig en het alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Ons sal beslis weer daar vakansie gaan hou en sal dit 100% aan familie en vriende aanbeveel. Theresa is die lieflikste mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Cindy, baie dankie. Ek is so bly jul het lekker gekuier en gerus. Dankie vir joubopregte hart. Seen.

Morné S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Kompleks is netjies en skoon. Uitsig was die hoogtepunt. Sal weer terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Lekker. Verblyf was uitstekend. Woonstel was elke dag behalwe Sondae skoon gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Had a very nice stay and will be back. Everything we needed was there, and the security was up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene T
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2024

Baie aangenaam, naby die see, lekker grasperk en swembad! Ja, dankie, was heerlik, lekker naby die see en lekker nuwe jaar gehad met vuurwerke op die strand.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Goeie dag Delene Ek is baie jammer oor die ongerief, maar kan julle asb. net deurgee wat die fout was met die diens en netheid? Kritiek is goed, maar ons kan nie iets verbeter as ons nie weet wat dit is nie. Seen

Bertie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2024

Not nice. The whole flat was dirty. The cleaner didn't even know we were coming there. The curtains are hanging skew. You can't even close them. The shower door can't close. You have to hold all two of the doors to close it. Very dirty. All over the the flat. For the price I paid It was not worth it. Outdated,when I saw other places around us. The worst I have ever been in. The windows in the kitchen don't close. The photos are outdated. Never again. The money that you pay is not worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Good day. This is the first time I've received such a negative review. I apologise. This booking came through late, but the cleaner was there in the morning. She has never failed to clean properly before. The curtains are often handled roughly when being opened and closed. Thank you for giving me feedback regarding the shower and windows. You should have mentioned these issues while you were there so that the handyman could have come and fixed them. I apologise. Did Zama indeed clean daily?

Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Baie gerieflik - naby alles. Net jammer van die 3 bome voor No 7. Belemmer uitsig van boonste balkon af. Plek was baie netjies en skoon gewees. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Baie dankie vir die terugvoer.

Gerda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Home away from home! Die plek is nie 5-ster nie, maar is defnitief 'n huis weg van jou eie huis. Dis gerieflik ingerig met die basiese benodighede. Die woonstel was skoon en netjies en het daaglikse skoonmaakdienste. Dit is fantasties geleë, loopafstand van die Spur en ander restaurante en Toti Mall is ongeveer 1.5 km weg. Vir die jong klomp is daar 'n waterpark en 'arcade'. Galleria Mall is 2 km (moet ongelukkig ry) weg en Sixty60 lewer sommer baie vinnig die nodige goed af. Die swemstrand, asook swembaddens is in die direkte omgewing.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Baie dankie vir jul terugvoer,

Manie D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2023

Lekker ontspan. My agent was baie hulpvaardig en uit haar pad gegaan om ons te assisteer. Verstaanbaar oor veiligheid, maar 1 token is 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Inyoni Rock Cabanas 7
Baie dankie vir die terugvoer. Ek het met die bestuur gepraat en dis hul bereid. Sal dit opvat met AGM. Seen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 81, Inyoni Rocks Cabanas 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648f871eb34398db23ad9a6f6748bb1c8b933b9f9ac8a16f92c303e398e8822b875767638f2de95741a8d1771071d608133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rocks Cabanas 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050866395544 30.889766397541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang